Peter Newmark

Sjabloon:Infobox academic Peter Newmark (12 April 1916 - 9 Julie 2011) was 'n Engelse professor in vertaling aan die Universiteit van Surrey.

Biografie

Newmark is op 12 April 1916, in Brno, in die destydse Oostenryks-Hongaarse Ryk, nou die Tsjeggiese Republiek, gebore. Hy was een van die hooffigure in die stigting van vertaalstudies in die Engelssprekende wêreld in die twintigste eeu. Hy was ook baie invloedryk in die Spaanssprekende wêreld.

Sy reeks toeganklike en soms polemiese werke: A Textbook of Translation (1988), Paragraphs on Translation (1989), About Translation (1991), en More Paragraphs on Translation (1998) word wyd gelees.

Hy word geassosieer met die stigting en ontwikkeling van die Sentrum vir Vertaalstudies in Surrey. Hy was voorsitter van die redaksie van The Journal of Specialised Translation. Hy het ook 'Translation Now' halfmaandeliks vir The Linguist geskryf en was 'n redaksielid van die Institute of Linguists.

Newmark is op 9 Julie 2011 oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelseProfessorVertaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondCovid-19-pandemieMangelPersoonlikheidBruin huisslangNoorweëAfkappingstekenGayVoëlDundermKaapse pietjiekanarieBTWNasionale PartyBakterieGeorgiëLVerkleinwoordLiewe HeksieEreksieHeidelberg, GautengIndo-Europese taleAnglisismeSlag van BloedrivierBernice WestErfenisdag (Suid-Afrika)DiamantOu Apostoliese KerkYsterSonMinki van der WesthuizenProstaatkankerAnale seksVulkaanKijifDawidWestdenedam-rampLys van elemente volgens simboolSuiderkruisGeslagsgelykheidGewone luislangHipertensieLidwoordTelegrafieMarie PentzOos-KaapGenesis-skeppingsverhaalVerkleurmannetjieFilosofieGewone dikkopPinksterDie Real Housewives van PretoriaJodiumPerdSC 04 Westfalia HerneLys van Afrikaanse televisiereekseIngrid JonkerVersamelnaamJeff DouglasAntieke EgipteInfeksieDoodStaalCollageRamadanBloeddrukJaarJohn PankowSeekoeiDolfynNadia HilkerStemhebbendheidTarentalePiet van der MerweRockmusiekLys van lande volgens bevolkingWes-Kaap🡆 More