Panthera

Panthera (of panterkatte) is 'n genus van die familie Felidae.

Dit het vier lewende spesies, wat die grootste katte van die Felidae-familie uitmaak. Al die katte in die familie kan bome klim en hulle is die enigste katte wat kan brul. Die tier is die grootste Panthera-spesie, asook die grootste van al die katte. Die luiperd is die kleinste van die Panthera-spesies.

Panthera
Panthera
Twee leeus (Panthera leo)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pantherinae
Genus:
Panthera

Oken, 1816
Tipespesie
Felis pardus
Linnaeus, 1758
Panthera
Bo na onder: tier, leeu, jaguar en luiperd.

Die jagluiperd is nie deel van die genus nie, omdat dit meer verwant aan kleiner katte is. Die jagluiperd is ook anders as al die ander katte omdat dit net effens intrekbare kloue het en sy prooi jaag, en nie soos ander katte bekruip nie.

Taksonomie

Uitgestorwe spesies word met 'n † aangedui:

  • Genus Panthera
    • Leeu, Panthera leo
    • Jaguar, Panthera onca
    • Luiperd, Panthera pardus
    • Tier, Panthera tigris
    • Panthera atrox †
    • Panthera crassidens †
    • Panthera gombaszoegensis †
    • Panthera palaeosinensis †
    • Panthera pardoides †
    • Panthera (Viretailurus) schaubi †
    • Panthera schreuderi †
    • Panthera spelaea †
    • Panthera toscana †
    • Panthera youngi †
Panthera 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Panthera

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sint JorisdagSias ReineckeOos-KaapMaselsDawidArmoedePad na jou hartMieliestronkGoudSuid-Afrikaanse ReserwebankLys van musiekinstrumenteKoorsblaarBreinvliesontstekingSiekteMaagPersentasieBladwisselendSeksuele opwekkingHorlosieRymWaarheid-en-versoeningskommissieSekondêre sektor van die ekonomieHoofpynHoofletterShakaMeervoudRoesChromatografieRookgewoontePeriodieke tabelLionel PetersonAngolaVraag en aanbodNarsismeDieregeluideSlangDikdermEmfiseemOntwerpSamestellende afleidingOlimpiese SomerspeleSoortnaamKindermishandelingOlimpiese Somerspele 2012KommaAfrikaanse WikipediaMaatskaplike verantwoordelikheidVloeistofTrekarbeidIronieHondKarretjiemenseSomerPaddaGroepsdrukNarsistiese persoonlikheidsteuringGewone breukeOranjerivierNatriumsulfietMagneetDemokratiese Republiek die KongoErfenishulpbronJagluiperdHeks van HexrivierTuisbladGalileo GalileiMiddelmisbruikKrokodilKriekMidde-OosteLoodVoortrekkersKatoenOmtrek, oppervlakte en volumeGeskiedenis van Suid-AfrikaNavorsingLente🡆 More