Oscar Ii-Land

Oscar II Land is die grondgebied tussen Isfjorden en Kongsfjorden op Spitsbergen, Svalbard.

Die 30 km lange gletser Sveabreen verdeel Oscar II Land van James I Land.

Oscar Ii-Land
Oscar II Land is geleë op die westelike kant van Spitsbergen, tussen Isfjorden en Kongsfjorden.
Oscar Ii-Land
Eskers van Oscar II Land. In die agtergrond is Prins Charles Foreland.

Die Hofgaardtoppen-berg is die hoogste piek in Oscar II-land.

Die gebied is vernoem na Oscar II van Swede en Noorweë. Ouer naamvariante is Oscar II's Land en Terre Oscar II.

Verwysings

13°30′E / 78.667°N 13.500°O / 78.667; 13.500

Tags:

SpitsbergenSvalbard

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JazzAustraliëGetalPuberteitDigvormSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeMetafoorInternetWhatsAppAardedagMurraysburgVaginale kankerStaalDirekte en Indirekte redeHage GeingobProteïenPriemgetalOlifantDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAardeEkonomie van Suid-AfrikaKlavierKunselementeKweekhuiseffekSkildklierSimboolAborsie in Suid-AfrikaKlimaatveranderingKrokodilBronsLys van elemente volgens simboolDolfynAntjie KrogSportLenteBloukraanvoëlHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPoesAborsieKoeffisiënt en magswortelKokerboomRenosterNeo-NazismeTydBybelNamibiëAlkoholismeMartin Luther King jr.Uitwerking van klimaatsveranderingVierde Industriële RevolusieNG gemeente TheunissenDesmond TutuApostoliese GeloofsendingMonumentSmaakMateriaalWeermagAluminiumKlimaatsverandering in AfrikaSamestellingDriedimensioneelDachshundSwemLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMaatskappyKlein gekolde katSendelingposisieRoesPornografiese akteurPirow BekkerAntoniemEkostelselAvbobGroot GatKlem-in-die-kaak🡆 More