Orkaan Gustav

Orkaan Gustav is 'n orkaan wat op 25 Augustus 2008 tydens die Atlantiese orkaanseisoen van 2008 oor die Karibiese gebied ontstaan het en tot 'n kategorie 3 orkaan gegroei het.

Gustav
Gustav op 29 Augustus 2008
Gustav op 29 Augustus 2008
Orkaan, tweede kategorie
 Tydstip: 17h00 UTC, 1 September
 Ligging: 29,6° NB, 91,1° WL
 Windsnelheid: 165 km/uur
 Lugdruk: 957 mbar
 Koers: noord-west, 24 km/uur
Orkaan Gustav
Voorspelling vir die komende 5 dae (vanaf 30 Augustus 2008).

Gustav trek oor Haïti, die Dominikaanse Republiek en Jamaika waar dit 85 lewens eis. Daarna neem Gustav koers na die Kaaimanseilande en Kuba. In Kuba word 6 000 mense uit die pad van die orkaan ontruim. Olieplatforms in die Golf van Mexiko word ook ontruim.

New Orleans en omliggende gebiede

Orkaan Gustav het die Amerikaanse kus op 1 September 2008 getref. Sowat 2 miljoen mense is as voorsorg uit die gebied ontruim. Kort voordat die orkaan New Orleans getref het, is dit tot 'n kategorie 2-orkaan afgeskaal.

Sien ook

  • Orkaan Katrina, storm wat in Augustus 2005 meer as 1 800 menselewens geëis het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Orkaan Gustav New Orleans en omliggende gebiedeOrkaan Gustav Sien ookOrkaan Gustav VerwysingsOrkaan Gustav Eksterne skakelsOrkaan Gustav200825 AugustusKaribiese SeeOrkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersSweedsPersoonlike voornaamwoord19de eeuPriemgetalGroot-VisrivierGroepsgebiedewetKriekWalvisBloukraanvoëlLyfstraf in skoleJesus van NasaretBreedtegraadVerkoueAfvalbestuurMarsVleilandOrale seksSlag van BloedrivierSkerpioenKoos du PlessisMiljardReënKalsiumKommunismeAnale kankerFiela se kindOranjerivierLionel PetersonGewone breukeNedersettingBeeldspraakDeelwoordBevolkingOnderhandelinge om apartheid te beëindigFrankrykGemeenskapNederduitse Gereformeerde KerkVlinderVoornaamwoordSeksDie Stem van Suid-AfrikaWaterHulpwerkwoordBrongitisWinterJudaïsmePesachInternetDigvormDelft, KaapstadElektroniese of digitale mediaSokkerStam (taalkunde)NieuwoudtvilleInligtingSias ReineckeC.J. LangenhovenSelfbeeldAborsie in Suid-AfrikaLenteNetbalBeesvleisTegnologieWortelGeslagsgelykheidWeer (meteorologie)ShakaDubbelpuntLeonardo da VinciAfrikaanse Taalmonument (Welkom)BalletEiffeltoringToringSelfoonVoortrekkersSomer🡆 More