Orgaan Van Weber

Die orgaan van Weber is 'n anatomiese struktuur wat die swemblaas van sommige visse met die middeloor verbind.

Dit bevorder gehoor en kan gebruik word om druk en diepte waar te neem. Die vis se swemblaas verander van vorm soos die waterdruk toe- of afneem. Dit word dan na die sintuigselle in die vis se oor oorgedra.

Orgaan Van Weber
Swemblaas van 'n vis.
Orgaan Van Weber
Ernst H. Weber, wat die orgaan eerste beskryf het.

Al die visse in die superorde Ostariophysi beskik oor 'n orgaan van Weber. Die orgaan is na die Duitse natuurkundige, Ernst Heinrich Weber (1795 – 1878) vernoem.

Tags:

DrukGehoorOorVis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Colin SteynMielieVoedselbewaringJeugdagMorfologie (taalkunde)David OxleyVeelrassige pornografieWBesproeiingAntonio GiovinazziIndustriële RevolusieVoegwoordSkildklierVerenigde KoninkrykAgtervoegselToutologie (stylfiguur)Paulus van TarsusDierHomofoonNoord-KaapKrieketAntieke EgipteSkoonma-se-tongTheuns JordaanLissabonJan BlohmPaddaKommunistiese Party van die SowjetunieWetenskaplike notasieAsteroïdeAsiëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDoopVigsCristina Fernández de KirchnerAfkappingstekenMiddeloorontstekingPornografiese subgenresKaapse pietjiekanarieEuroEnkelvoudige sinAnrich HerbstLys van lande volgens bevolkingBTWEnsiklopediePretoriaBErfenisdag (Suid-Afrika)PaasfeesSuidwesdoringLeksikografieVergelykings (taalkunde)ChlorofilButch en femmeKameeldoringGlottaalWaarheid-en-versoeningskommissieStereotipeMieliestronkKlem-in-die-kaakVoorsetselSeksposisieMaatskappyFireflyBoodskapHindoeïsmeKweperWerkloosheidIsraelLeestekenLettergreepGeldLongSemenLys van Afrikaanse digtersMotor🡆 More