Sterrebeeld Oond: Sterrebeeld

Die Oond (Latyn: Fornax) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim.

Dit is in 1756 deur die sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille voorgestel. Hy het dit oorspronklik Fornax Chemica ("chemiese oond") genoem, maar dit is later verkort.

Oond
Sterrebeeld Oond: Sterrebeeld
Latynse naam Fornax
Genitief Fornacis
Afkorting For
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3h
Deklinasie -30º
Grootte 398 vk. grade (41ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster Alpha Fornacis (α For)
Naaste ster LP 944-20
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 27
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Beeldhouer, Feniks, Eridanus
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Ruimtevoorwerpe

Die Oond bevat die verste deel van die heelal wat nog gefotografeer is, die Hubble- Ultradiep Veld, en die Fornax-swerm, ’n klein swerm sterrestelsels, asook tientalle ultra-kompakte dwergsterrestelsels (van sowat 120 ligjare breed.)

Die sterrestelsel UDFj-39546284 is die verste bekende ruimtevoorwerp van die Aarde af (in Januarie 2011). Dit is met behulp van die Hubble-UDV-foto opgespoor.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChemieLatynNicolas-Louis de LacailleSterrebeeldSterrekundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SpeleTuisbladMandalaGeskiedenis van Suid-AfrikaVaalrivierAustraliëLongontstekingAnneli van RooyenSkilpadGevolge van aardverwarming op oseaneNamibwoestynApartheidHartKoos du PlessisRefleksieHadedaMidde-OosteLys van Nederlandse skildersTekstielTikTokWaterbesoedelingVierde Industriële RevolusieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBywoordMantisWhatsAppC.J. LangenhovenLeeuDramaVoorvoegselBruin menseCovid-19-pandemieSeksismeGeografie van Suid-AfrikaMynbouArmoedeIdioomMikro-ekonomieBloeddrukWitbankWater (molekuul)AtoomWeervoorspellingGeboorteAdolessensieAfrikaansOlifantSiekteEskomDrinkwatervoorsieningTrappe van vergelyking3D-rolprentBedreigde spesieDawidLys van kinderspeletjiesJeuksiekteNazi-DuitslandEweknienetwerkIndustriële RevolusieAngssteuringStam (taalkunde)JeugdagVoëlGrondwetJohannesburgIronieMonopolyJapie GreylingDroogteRooikatSprokieVulvaMondAluminiumAdolf Hitler🡆 More