Olimpiese Dorp

'n Olimpiese dorp is 'n fiktiewe dorp, waar die atlete wat aan die Olimpiese Spele deelneem gehuisves word.

Die dorp word swaar beveilig en slegs die deelnemende atlete, amptenare en afrigters word in die dorp toegelaat. Die atlete word van alle geriewe voorsien en is vry om te kom en gaan soos hulle wil.

Olimpiese Dorp
Die Olimpiese dorp in Montreal.
Olimpiese Dorp
Atlete word vermaak in die Olimpiese dorp in Barcelona.

In beginsel is die Olimpiese dorp in die gasheerstad geleë. Dikwels vind items ook op plekke ver van die gasheerstad plaas, in welke geval kleiner Olimpiese dorpies opgerig word.

Geskiedenis

Die eerste Olimpiese dorp word in 1932 in Los Angeles, Kalifornië vir die mans atlete opgerig. Die dames atlete was by die Chapman Park Hotel te Wilshire Boulevard gehuisves.

Tydens die Olimpiese Somerspele 1972 in München het lede van die Black September terroristegroep die Olimpiese dorp binnegedring en die Israeliese atlete as gyselaars aangehou. Uiteindelik kom al elf Israelies tydens die bloedbad van München om die lewe.

Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing bestaan die Olimpiese dorp uit twee-en-twintig 6-verdieping geboue en twintig 9-verdieping geboue.

Verwysings

Tags:

Olimpiese Spele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooiwaterGriekwa-AfrikaansMieliedriehoekAntoniemSmaakEskomEngelsNaaldekokerWikiquoteGoudBokmakierieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WortelFaktuurBotswanaWolmaransstadAnglo-BoereoorlogBipolêre gemoedsteuringAB de VilliersKoos du PlessisMaatskappyDroomKonsonantVergelykings (taalkunde)Labia (geslagsdele)ErtjieHoofkarakterSkilpadAfrikaanse WikipediaKolitisSeekatLys van Afrikaanse skrywersDramaOnse VaderDirekte en Indirekte redeVerkleurmannetjieKuberkrakerSeksuele oriëntasieOorNkosi Sikelel' iAfrikaAalwynHoutLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDistrik SesTierboskatKatjieVlinderSlag van BloedrivierSpringbokafrigtersWikiKleurVersamelnaamOrlando, FloridaMoedersdagKroonstadKaapstadse waterkrisis 2015-2018Natuurlike hulpbronAfkappingstekenNarkoseVerkoueGeldGriekse teaterLondenDoelwitJennifer ZamudioAspoestertjieGeweldLugbesoedelingAntjie SomersNetbalVeelvuldige skleroseDoziNasionale lied van Suid-AfrikaAndré SchwartzTafelbergHanover🡆 More