Duine-Olienhout: Boom spesie

Die Duine-olienhout (Olea exasperata) is 'n boom wat tot 7 m hoog word en endemies is aan Suid-Afrika.

Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf Melkbosstrand tot by Oos-London .Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.

Duine-olienhout
Duine-Olienhout: Boom spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Genus: Olea
Spesie:
O. exasperata
Binomiale naam
Olea exasperata
Jacq. (1798)
Sinonieme
  • Olea glabella Banks ex Lowe
  • Olea humilis Eckl.

Die boom het dun leeragtige blare wat in pare voorkom en wit blomme aan die punte van blaarlose takkies. Die blomme verskyn van November tot Februarie. Die vrugte is ovaalvormig en persswart. Die wortels is gebruik as teengif vir slangbyt.

Die boom se FSA-nommer is 619.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Willie JoubertNatriumtiosulfaatBiodiversiteitJode in Suid-AfrikaNederlandKatLys van nedersettings in Suid-AfrikaPaarl GimnasiumSkildklierLeierskapKunsTrekarbeidCoca-ColaVormBosvarkNG gemeente MurraysburgHoenderNetbalSelfvertroueSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SendelingposisieByAardedagErfenisHaasVlieënde HollanderKultuurVierde Industriële RevolusieSuid-Afrikaanse InkomstediensCremonaKaliumBesoedelingMeervoudDrinkwatervoorsieningSirkelJavaScriptOrtopedieFabelRuimteSkoolIndustriële RevolusieFrankrykSuid-SothoGevolge van aardverwarming op oseaneKlem-in-die-kaakTandbederfDie GelofteEwenaarHidroulikaJagluiperdBrandmondsindroomDistrik SesAfrikaanse taalleerKankerWatersuiweringAntoniemWeervoorspellingPoësieRina HugoSuid-Afrikaanse randVarkWaterstofTropiese sikloonWoordsoortLys van Joodse feeste en herdenkingsVulkanismeNasionalismeLys van Griekse mitologiese figureBoelieryWiskundige terminologieGeelslangKameelperdKapitaal (ekonomie)Voortrekkermonument🡆 More