Melkbosstrand

Melkbosstrand (of Melkbos, soos algemeen bekend) is 'n kusdorp en strand met ongeveer 12 000 inwoners, wat op die weskus van Suid-Afrika, 35 km vanaf Kaapstad geleë is.

Melkbosstrand
Voorstad
Melkbosstrand
Melkbosstrand
Byname: 
Melkbos
Melkbosstrand is in Wes-Kaap
Melkbosstrand
Melkbosstrand
Koördinate: 33°43′29″S 18°26′45″O / 33.72472°S 18.44583°O / -33.72472; 18.44583 18°26′45″O / 33.72472°S 18.44583°O / -33.72472; 18.44583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Kaapstad
Hoogte
6 m (20 ft)
Bevolking
 • Totaal11 586
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7437 (Busse)
7441 (Strate)
Skakelkodes021

Die dorp is vernoem na die melkbos (Euphorbiaceae) wat op die nabygeleë duine groei. Die stingels van die melkbos bevat 'n melkerige taai sap. Die dorp en sy 7 km wit sandstrand is aan die Atlantiese kus geleë. Die strand is veral gewild onder branderplankryers. Die SAFE (South Africa-Far East) en SAT-3/WASC (South Atlantic/West Africa) ondersese optiese vesel kabels kom hier aan land.

Melkbosstrand is deel van die Stad Kaapstad en is naby Bloubergstrand en Atlantis geleë.

Sien Ook

Tags:

KaapstadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarIgtiologiePersoonlikheidAlliterasieLuiperdTwaalf Stamme van IsraelSeksposisieSirkelRicus NelBrandmondsindroomKameelperdRassisme in AfrikaKrapKalsiumSkaakNag van die lang messeSiya KolisiIronieLeierHoofstadAkwariumKoolstofdioksiedMagnetismeKaliforniese KanaaleilandeKlimaatveranderingHoenderVisDesmond TutuReddingskakeMaagdelikheidJode in Suid-AfrikaEekhoringHenry MurrayWater (molekuul)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereDroomSebraTafeltennisPad na jou hartBokmakierieOlimpiese Somerspele 2024MetaalKoekie (rekenaarwetenskap)TsoenamiAfrikanersNagapieSkaapBevolkingSoogdierVerkragtingWet op NaturellengrondKonsentrasiekampCutt GlasVlagterminologieMalariaVolstruisGawes van die Heilige GeesJan-Willem BreureKnieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsDikdermMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSoweto-opstandMiddeloorontstekingVoorvoegselWaterstofKoos KombuisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoArabiesRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGroot vyfKunsRente🡆 More