Noxolo Kiviet

Noxolo Kiviet (gebore 21 Julie 1963, Oos-Londen) is 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Sy was vanaf 2009 tot 2014 die premier van die Oos-Kaap, nadat sy sedert 2004 in die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer gedien het.

Noxolo Kiviet
Noxolo Kiviet

Adjunkminister van Openbare werke en Infrastruktuur
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Pos geskep

Ampstermyn
6 Mei 2009 – 20 Mei 2014
Voorafgegaan deur Mbulelo Sogoni
Opgevolg deur Phumulo Masualle

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 7 Mei 2019
Voorafgegaan deur Fikile Xasa
Opgevolg deur Helen Sauls-August
Ampstermyn
2004 – 2009
Voorafgegaan deur Mkhangeli Matomela
Opgevolg deur Fikile Xasa

Voorsitter van die portefeuljekomitee van die Premier van die Oos-Kaap
Ampstermyn
2003 – 2004

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Julie 1963 (1963-07-21) (60 jaar oud)
Oos-Londen, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Fort Hare

Kiviet is 'n lid van die regerende African National Congress. Na die algemene verkiesing van Mei 2019 het Kiviet 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika geword. Sy is deur president Cyril Ramaphosa as adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur aangewys. Sy neem op 30 Mei 2019 die amp aan en dien saam met minister Patricia de Lille. In Maart 2023 is sy bevorder tot Minister van Staatsdiens en Administrasie.

Opleiding

Sy het 'n B.Admin asook 'n B.Admin (honneurs) aan die Universiteit van Fort Hare behaal. In 2010 was sy een van die belangrikste gegradueerdes aan Fort Hare, met die toekenning van die Meestersgraad in Publieke Administrasie. In 'n onthulling deur ondersoekende joernalistiek-organisasie is vrae geopper oor die geloofwaardigheid van haar beweerde opleiding.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Pos geskep
Adjunkminister van Openbare werke en Infrastruktuur
2019–
Opgevolg deur
sittend
Voorafgegaan deur
Mbulelo Sogoni
Premier van die Oos-Kaap
2009–2014
Opgevolg deur
Phumulo Masualle

Tags:

196321 JulieOos-Kaapse Provinsiale WetgewerOos-LondenPremier van die Oos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KleurDuitse maselsAvbobFrankrykNedersettingEreksieLugbesoedelingTienie HollowayTweede VryheidsoorlogAppelVolhoubaarheidWiskundige terminologieMaanMaroela MediaRenteShanzhaiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Digitale en analogiese tydSkarlakenkoorsHorlosieDemi Lee MooreIrma SternVigsDieremishandelingSwangerskapKatoenVoorvoegselSebraMiljardIngrid JonkerBrandstofSeksposisieKindersiektesMeervoudWes-KaapHaaieTransatlantiese slawehandelSinsbouNarsismeElektroniese of digitale mediaFluoorRekenaarLys van myne in Suid-AfrikaMantisBloeddrukNG gemeente MurraysburgCheslin KolbeGewone breukeBysteekSkoolHeks van HexrivierSpinnekopHartJohannes MeintjesDarwinismeGreta ThunbergCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPretoriaMurraysburgTropiese sikloonSelfieWaterkringloopGeslagsgelykheidIslamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersWeer (meteorologie)NamibiëStaatstoelaeErfenisdag (Suid-Afrika)PastoorBywoordEugenetikaHindoeïsmeGrondwet van Suid-Afrika🡆 More