Noordelike Distrik, Israel

Die Noordelike distrik (Hebreeus: מחוז הצפון - Mehoz HaTzafon, Arabies: اللواء الشمالي ) is een van Israel se ses distrikte.

Die hoofstad en grootste stad is Nasaret. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 401 000 gehad.

Noordelike Distrik, Israel
Ligging van die Noordelike distrik in Israel (rooi)

Die Golanhoogland en die grootste deel van Galilea behoort aan die Noordelike distrik. Die Meer van Tiberias en die hawestad Akko lê ook in die distrik.


Distrikte van Israel Noordelike Distrik, Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria

Tags:

ArabiesDistrikte van IsraelHebreeusIsraelNasaret

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierGemeenskapLabia (geslagsdele)Suid-AfrikaStam (taalkunde)VrouBernice WestSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024JazzReënErfenisBlaarPolisieJesus van NasaretHerfsGloeilampSirkelDuitslandBreinPuberteitPersSeksSanskritVersoeningsdagOntdekking van die chemiese elementeKernkragSwaziSkaakAfrikaanse naguilNarkoseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHindoeïsmeDirekte en Indirekte redeDeelwoordBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalByvoeglike naamwoordKappie (skryfteken)KindermishandelingVlinderHaaieN.P. van Wyk LouwAfro-AmerikanersOlimpiese Somerspele 2024SelfbeeldBreedtegraadKernoorlogApartheidWikipediaArmoedeBreinvliesontstekingHokkieKolonisasieSuid-SothoDie GelofteGriekwa-AfrikaansKopieregVerkleurmannetjieKoperKangogrotteKoos BekkerGroot-VisrivierAnale kankerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwart nasionalismeIndustriële RevolusieXhosasWet op Bantoe-onderwysMurraysburgDroomOopbroninhoudInligtingMensSwartrenosterAarverkalkingDonderstorm🡆 More