Nasionale Biblioteek Van Spanje

Die Biblioteca Nacional de España (Nasionale Biblioteek van Spanje) is ’n groot openbare biblioteek, die grootste in Spanje en een van die grootstes in die wêreld.

Dit is in Madrid aan die Paseo de Recoletos geleë.

Nasionale Biblioteek Van Spanje

As die land se nasionale biblioteek is dit die sentrum wat verantwoordelik is vir die identifisering, bewaring en verspreiding van inligting oor Spanje se dokumentêre erfenis. Dit streef daarna om ’n noodsaaklike verwysingspunt te wees vir navorsing oor die Spaanse kultuur.

Tags:

BiblioteekMadridSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondChapmanspiek-rylaanWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaByWikiVlekvrye staalSwangerskapSwartrenosterOutismeMaroela MediaErfenisSkoenlapperNG gemeente JansenvilleVolhoubare ontwikkelingSkildklierGoeie VrydagVrystaatMondGeskiedenis van kindermishandelingOranjerivierDurbanGriekwa-AfrikaansPeriodieke tabelMeervoudAnale seksSokkerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNierDonkieVlag van Suid-AfrikaWaterTarentaleKnieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereUnited Democratic FrontSelfoonGeslagReënspinnekopWinterSwart nasionalismeStudievaardighedeTafelbergAnale kankerSinkGeskiedenis van AfrikaansWikimedia-stigtingAardbewingVaginale kankerKonjunktivitisLettergreepBruin menseLewerAfleiding (taalkunde)LiefdeDirekte en Indirekte redeNoord-KaapSean CombsSlag van BloedrivierTussenwerpselLimpopo (rivier)JohannesburgTamboraKookpuntBestaansboerderyKameelperdNierversaking7de LaanPerdebyeSuid-Afrikaanse randDolfynWes-KaapKopiereg🡆 More