Namibduinadder: Slangspesie

Die Namibduinadder (Bitis peringueyi) is 'n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibië tot in Angola voorkom.

In Engels staan die slang bekend as die Peringuey's Adder.

Namibduinadder
Namibduinadder: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Viperinae
Genus:
Bitis
Spesie:
B. peringueyi
Binomiale naam
Bitis peringueyi
(Boulenger, 1888)
Namibduinadder: Identifikasie, Sien ook, Bron
Sinonieme
  • Vipera Peringueyi Boulenger, 1888
  • Bitis peringueyi — Boulenger, 1896
  • Bitis peringueyi — Golay et al., 1993

Identifikasie

Die slang word tot 25cm lank en is bekend om sywaartse te seil. Die manier van seil los kenmerkende S-vormige patrone op die sand. Die adder begraaf homself in die sand en lê sy prooi voor. Die oë wat bo-op die kop sit steek bo die sand uit. Ook die stertpunt steek bokant die sand uit, dit dien as lokaas om akkedisse te lok. Die wyfie kan tot 10 kleintjies voortbring in die somer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Namibduinadder IdentifikasieNamibduinadder Sien ookNamibduinadder BronNamibduinadder VerwysingsNamibduinadder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeeVerstedelikingAfrikaansMoordvisKoos KombuisOu Apostoliese KerkVolhoubare ontwikkelingBlack SashWes-KaapVoedselkettingLys van elemente volgens simboolRuimteAkroniemVrouBloeddrukVaalrivierSitroensuurEjakulasieVingerseksLetterlike en figuurlike taalgebruikAfleiding (taalkunde)Groot Muur van ChinaSeisoenGroot TrekElon MuskJacques LootsJagluiperdOplossing (chemie)WinterGreen PornoHoërskoolArgitektuurSelfoonAngolese BurgeroorlogMasjienSpinnekopSuurGewone luislangTaalJosef StalinKoekie (rekenaarwetenskap)VerkleurmannetjieSharpeville-slagtingVoornaamwoordKlimaatveranderingByPropagandaCleopatra VIIDesmond TutuDistrik SesInflasieGroepsgebiedewetOrgasmeHolocaustAardeWikipediaHondVryheid van spraakMoedersdagOnderwysHipoteseHidroponikaGalblaasMeningsverskil oor aardverwarmingMuldersvleiSeekoeiOlimpiese Somerspele 2024Kaapstadse waterkrisis 2015-2018AfkortingLoonLys van landeFleetwood MacMieliestronkWapen van Suid-AfrikaVioolDuitse masels🡆 More