Ng Gemeente Drie Riviere

Die NG gemeente Drie Riviere is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Drie Riviere
Die NG kerk Drie Riviere.

Die gemeente is gestig in 1951. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Bashee- en Umgenistraat, Vereeniging. In 2013 was die leraar ds. J.D. Scott. Daar was in daardie jaar 148 doop- en 748 belydende lidmate. In die NG Jaarboek van 2021 was die syfers 81 en 701.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liturgiese jaarNaaktheid1652Krokodil1991DawidDiarreeKookkunsVlag van Suid-AfrikaAurora (astronomie)Sarah Rose KarrBoer Soek 'n VrouJapannese letterkundeMenslike penisgrootteOrthopteraGarsMarie PentzHomofoonKaapstadISBNSlag van BloedrivierAasblomLisa AnnGetalSeekoeiMaselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AkuutNamibiëKriekKlem-in-die-kaakAkkedisPornografieURIChris HaniDocumentaInflasieBorskankerSpelerposisies in rugbyElsabé DaneelVergasserAardePatrice LumumbaEikelHemelvaartsdagRekenaarPiet ByleveldDemokratiese Republiek die KongoApostelVolksrepubliek ChinaWindenergieWortelDean SmithLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOutismeBelastingRooibloedselLys van slangeSkilpadSekelbosSuid-Afrikaanse randRoemeensGekkedagBaarmoederArtritisFord AngliaMiddelmisbruikNicaraguaEerste WêreldoorlogPinksterDier🡆 More