Ngc 1

NGC 1 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 190 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd.

Dit is 90 000 ligjare breed an dus net kleiner as ons Melkweg.

NGC 1
NGC 1 (middel) en NGC 2 (onder)
NGC 1 (middel) en NGC 2 (onder)
Soort stelsel Spiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Vlieënde Perd
Tipe SA(s)b
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 00h 07m 15.86s
Deklinasie +27° 42′ 29.7″
Skynmagnitude 13,65
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 206 ± 29 miljoen
Skynbare grootte  1',549 x 1',023
Rooiverskuiwing  0,015177
Ander name UGC 00057, PGC 000564, Holm 2A, GC 1
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Dit is die eerste voorwerp in die New General Catalogue omdat dit volgens die epog van die katalogus (Epog 1860) die voorwerp met die laagste regte klimming was. Die katalogus lys voorwerpe volgens hulle regte klimming, van laag na hoog.

Die koördinate het sedertdien effens verskuif en NGC 1 het volgens die huidige epog (Epog J2000) nie meer die laagste regte klimming van alle NGC-voorwerpe nie.

Ngc 1
NGC 1 (2MASS)

Verwysings

Eksterne skakels

00h 07m 15.86s, 27° 42′ 29.7″

Ngc 1      •  NGC 1  •  NGC 2  •  NGC 3   

Sjabloon:Ngc5

Tags:

AardeLigjareMelkwegSpiraalsterrestelselSterrebeeldVlieënde Perd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringISBNTuvaluMaria MagdalenaHentaiPersoonlikheidEkonomieKwaZulu-NatalDulcie van den BerghKadmiumJoaquin PhoenixSeksposisieOopbroninhoudGroenlandsPous Leo XByvoeglike naamwoordOlimpiese Somerspele 2004EkostreekNederlandsLys van bekende Suid-AfrikanersLys van slangeLys van landePeniskankerAardverwarmingLys van woestynePolisieDesiré GardnerOogHoofstadBloeddrukJohanna van der MerweDigvormKunsmisKliniese depressieRing van VuurSloweniëAndré P. BrinkLuidsprekerZazakiHeilige SaterdagIndianeWit-DonderdagKappie (skryfteken)BlourokkeDissipel vir wie Jesus baie lief wasHipertensieProstaatkankerFukuokaJodeRieldansMensWêreld- Ekonomiese ForumTafelbergHartversakingWoestynBangladesjLitaueKunsTurkyeNorwichAirbus A340GeelsugAmber HeardDepressie (gemoedstoestand)Anneli van RooyenGuillain-Barré-sindroomSpesieWes-SamoaWelkomPous Benedictus XIIILi KeqiangKanadese nasionale krieketspanKankerKarpaletonnelsindroomLourierboomBoer Soek 'n Vrou🡆 More