Messier 78

Messier 78 of M78 (ook bekend as NGC 2068) is ’n refleksienewel in die sterrebeeld Jagter.

Dit is in 1780 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit in dieselfde jaar in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Messier 78
Messier 78
Soort newel Refleksienewel
Sterrebeeld Jagter
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 46,7m
Deklinasie +00º 03'
Skynmagnitude (m) 8,3
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 1 600
Skynbare grootte 8 × 6 boogminute
Ander name
M78, NGC 2068, Ced55u
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

M78 is die helderste diffuse newel van ’n groep newels wat NGC 2064, NGC 2067 en NGC 2071 insluit. Die groep behoort tot die Orion-kompleks en is sowat 1 600 ligjare van die Aarde af. Dit kan maklik met ’n klein teleskoop gevind word as ’n mistige kol en het twee sterre met ’n skynbare helderheid van 10 mag. Die twee sterre, HD 38563A en HD 38563B, is verantwoordelik daarvoor dat die stofwolk in M78 sigbaar is danksy die lig wat hulle reflekteer.

Die newel bevat sowat 45 veranderlike sterre van die tipe T Tauri – jong sterre wat steeds besig is om te vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

05h 46.7m 00s, +00° 03′ 00″

Tags:

Charles MessierJagter (sterrebeeld)KomeetMessier-voorwerpNewelPierre MéchainSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferLys van hoofstedeKameelMiddeloorontstekingHormoonsiekteSamestellingInvloed van vigs op die ekonomieToekoms van die Aarde16 AprilCristiano RonaldoWiskundige terminologieReënBrugHoofletterOmgewingsgesondheidSkaapBeroertePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVarkWoordeboek van die Afrikaanse TaalAgtervoegselLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWaterstofJan Christian SmutsRugbywêreldbeker 2023WerkersdagPornografiese akteurWes-Germaanse taleHuisvliegStikstofAkroniemImpakte van toerismeJo BlackRobbeneilandBoelieryEkonomiese sektorVerkoueVormEreksieMorfeemNederlandsSatellietLenteVulkaanRob HersovVerenigde State van AmerikaDiskriminasieMorfologie (taalkunde)Sharpeville-slagtingInsekEngelandOogproblemeBesoedelingSpierRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBotswanaGalileo GalileiFaktuurSkildklierKontinentSpinnekopTweede VryheidsoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KarooChris HaniAanhalingstekensNierversakingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWitbloedselLodewyk XVI van Frankryk🡆 More