Mount Rushmore

Die Mount Rushmore monument is vier beelde van die gesigte van presidente George Washington, Thomas Jefferson, Theodore Roosevelt en Abraham Lincoln wat in die Harneyberg in die Black Hills uitgekerf is.

Die Harneyberg is in 'n reservaat in die Black Hills District in die deelstaat Suid-Dakota.

Mount Rushmore
Uitgekerfde beelde
Mount Rushmore
Ingang na die perseel
Mount Rushmore
Air Force One vlieg oor Mount Rushmore

Magtiging is in 1925 deur die Amerikaanse Kongres verleen om die monument te bou. Die werk is uitgevoer onder die toesig van Gutzon Borglum en daar is in 1927 met die projek begin. Borglum het ook die monument ontwerp. Die vier beelde, elk 18 meter groot, is tussen 1934 en 1939 onthul. Die beelde is uit die granietrots gekerf met lugdrukbore. Die werk is gestaak toe Borglum in 1941 oorlede is.

Bron

  • Collier's Encyclopedia. Vol 16. Bladsy 673.

Eksterne skakels

103°27′35.384″W / 43.87897889°N 103.45982889°W / 43.87897889; -103.45982889

Tags:

Abraham LincolnBlack HillsGeorge WashingtonSuid-DakotaTheodore RooseveltThomas Jefferson

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBloedgroepApostoliese GeloofsbelydenisRuan JoshWoordeboek van die Afrikaanse TaalHolocaustBlourokkeLiefdeSteenkool in Suid-AfrikaInsekZuid-Afrikaansche RepubliekSeisoenOopbroninhoudJakarandaSkerpioenSeksuele opwekkingKonsonantHanoverErtjieDepressie (gemoedstoestand)LeeuBruin menseFrankrykPeach van PletzenMalariaKlitorisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSosiale transformasieSamestellende afleidingOostenrykLys van medisinale kruieBasisinkomsteGroepsdrukVulkaanLabia (geslagsdele)Jo BlackGronddegradasieOorstromingGroot DepressieJennifer ZamudioLangste woordAfkappingstekenSteve BikoLys van Griekse mitologiese figureAfvalbestuurDie VaderlandBrandGroot TrekSlawernyVisBeesvleisLondenRoesLys van elemente volgens simboolMaroela MediaWiskundige terminologieAngina pectorisKreatiwiteitLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkildklierMierOrgaanWoestynCarike KeuzenkampEmfiseemEjakulasieAustraliëJagluiperdLys van universiteite in Suid-AfrikaSwart nasionalismeSelfmoordDonkie🡆 More