Black Hills

Die Black Hills is 'n ovaal bergagtige gebied, ongeveer 200 km by 97 km groot, wat 'n uitloper van die Rotsgebergte in die deelstate van Suid-Dakota en Wyoming vorm.

Black Hills
Black Hills
bergreeks, holy place
Onderdeel vanBadlands and Black HillsWysig
BergreeksRotsgebergteWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidSuid-Dakota, WyomingWysig
Geografiese liggingWysig
Hoogste puntBlack Elk PeakWysig
TydperkPrekambrium, Paleosoïkum, Mesosoïkum, Kainosoïkum, TersiêrWysig

Die hoogste punt in die berge is Harney Peak op 2,208 meter.

Black Hills
Black Hills naby Mount Rushmore
Black Hills
Black Elk Wilderness met Horsethief Lake

Geskiedenis

Hout was die eerste hulpbron wat in die berge ontgin is. Dit was gebruik as brandhout op die spoorlyne en as boumateriaal in die boomlose vlaktes. In 1860 is goud in die berge ontdek wat tot 'n goudstormloop aanleiding gegee het. Die Homestead-goudmyn is in 1878 geopen. Teen 1963 was daar reeds $20,300,000 se goud in die myn ontgin. Daar kom ook ander minerale in die berge voor.

Die bekende Mount Rushmore is in die berge.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 236.

Tags:

DeelstaatRotsgebergteSuid-DakotaWyoming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AppelWebjoernaalTaalfossielMagneetSeksuele opwekkingKeramiekLiefdeSendelingposisieWêreld- Ekonomiese ForumBosluisbytkoorsNagmaalYsterHokkieFranse RewolusieLys van kinderspeletjiesKonjunktivitisVryheidsdagNamibiëDemografie van Suid-AfrikaKarooDundermVeeartsDricus du PlessisUitwerking van klimaatsveranderingLionel MessiLimpopo (rivier)SelfoonKostuumsSkoenlapperVlekvrye staalLandbou in Suid-AfrikaAvbobEjakulasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaIdioomMonopolieRassismePikkewynCarles PuigdemontDialoog in fiksieWet op Bantoe-onderwysConsolidated B-24 LiberatorVoedingDeelwoordVoortrekkersMiskruierDieremishandelingKongo-krisisJaco JacobsSoutsuurDoelwitSaartjie BaartmanWolkThabo MbekiOligopolieDermpoliepViëtnamoorlogWikiNatuurbewaringBoer Soek 'n VrouSeksuele penetrasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKriekGeweldLongKlimaatsverandering in Afrika23 AprilJavaScriptGeldVoortrekkermonumentBevolkingGemeenskapsorganisasieBrandmondsindroomHartaanval🡆 More