Mount Logan is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon geleë is.
Met 'n hoogte van 5 956 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Logan is in 1890 ontdek en in 1891 ná die bekende geoloog William Edmond Logan vernoem.
Mount Logan | |
---|---|
Ligging | Yukon, Kanada |
Hoogte | 5 956 meter bo seevlak |
Reeks | Rotsgebergte |
Koördinate | 60°34′2″N 140°24′10″W / 60.56722°N 140.40278°W 140°24′10″W / 60.56722°N 140.40278°W |
Eerste bestyging | 23 Junie 1925 |
Eerste bestyger(s) | Albert H. MacCarthy |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mount Logan, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.