Moral Disorder

Moral Disorder (2006) is 'n versameling kortverhale van die skrywer Margaret Atwood wat almal tematies en dramaties met mekaar verbind is.

Elke kortverhaal in hierdie versameling (behalwe die heel laaste een) handel oor dieselfde vroulike hoofkarakter, en skets gesamentlik die narratief van 'n Kanadese familie oor die tydperk van 60 jaar. Atwood het die boek se titel geleen by haar eggenoot Graeme Gibson, wat dit oorsrponklik self gebruik het vir 'n roman waarmee in 1996 besig was voordat hy besluit het om op te hou fiksie skryf.

Moral Disorder
SkrywerMargaret Atwood
LandVlag van Kanada Kanada
TaalEngels
GenreKortverhale
UitgewerMcClelland & Stewart (Kanada)
Uitgegee4 September 2006
MediumDruk (gebind & sagteband)
ISBN0-7475-8162-2

Tags:

Graeme GibsonMargaret Atwood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OutismeNatuurlike hulpbronKrieketRefentse MorakeLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGriekwa-AfrikaansMaagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMensWaterstofPseudowetenskapPolisieMielieEkostelselMonumentLionel MessiSlag van BloedrivierKalsiumHoërskool Sentraal, BloemfonteinWet op NaturellengrondLettergreepMoslemSelfstandige naamwoordKrokodilVideoCradock-4Hage GeingobLandbou-ingenieursweseHidroëlektrisiteitStollingsgesteenteVingerseksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LongFabelWaterLys van nedersettings in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeRoesArmeniëVenda (taal)ArabiesCristiano RonaldoVrye FranseLugbesoedelingDuitslandSeksuele stimulasieKrimpvarkieKortverhaalVloeistofGroot Muur van ChinaSteve HofmeyrLiewe HeksieLys van politieke partye in Suid-AfrikaProteïenMarie AntoinetteHoutOmgewingskwessies in Suider-AfrikaIslamLeeuFamilie (verwantskap)RookgewoonteDriedimensioneelBergBruin huisslangChristeneMobutu Sese SekoVleilandStadGroot vyfKarakteriseringDurbanAustraliëRenosterDiarreeDieregeluideKlitoris🡆 More