Vaal Mooirivier: Rivier in Noordwes, Suid-Afrika

Hierdie artikel handel oor die rivier in Noordwes.

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier (dubbelsinnig)

Mooirivier
Stroomgebied Noordwes, Suid-Afrika
Hoofrivier Vaalrivier
Oorsprong Suidoos van Koster
Sytak -links Loopspruit
Sytak -regs Wonderfonteinspruit
Monding Vaalrivier by Stilfontein
Monding-hoogte 1305
Ligging van Mooirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mooirivier
Mooirivier
Koördinate: 26°52′28″S 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O / -26.87444; 26.95167 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O / -26.87444; 26.95167

Die Mooirivier is 'n takrivier van die Vaalrivier in Noordwes, Suid-Afrika.

Oorsprong

Die Mooirivier ontspring naby Koster en vloei suidwaarts. Gedurende sy afvloei vul dit die Klerkskraaldam, Boskopdam en die Potchefstroomdam. Buite Potchefstroom swenk die rivier suidweswaarts voordat dit in die Vaalrivier uitmond op die grens met die Vrystaat, ongeveer 15 km oos van Stilfontein.

Sy hoofsytakke is die Wonderfonteinspruit en die Loopspruit, asook die Brakspruit.

Die water in die Mooirivier en sy store is erg besoedel met swaarmetale as gevolg van goud- en uraan-mynontginning in die rivierbekken.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Mooirivier (dubbelsinnig)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfvertroueProteaPussy RiotAarverkalkingNetbalNatriumSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeOlimpiese SomerspeleAkroniemTrevor NasserAlkoholismeKrimpvarkieOranjerivierKrampLandbouAfkortingWetenskapOligopolieTweede WêreldoorlogVerenigde State van AmerikaBeëdigde verklaringGriekwa-AfrikaansVerenigde KoninkrykWatersuiweringBeroerteHernubare energieKalenderKangogrotteVlinderMarie AntoinetteGevolge van aardverwarming op oseaneMiddeloorontstekingMikro-ekonomieDie Stem van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaXhosaKongo-krisisTandbederfLiewe HeksieHannes van WykTremSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBruin huisslangGeelslangLionel MessiMenstruasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlitorisDistrik SesLys van veltoestandeHector PietersonWaarheid-en-versoeningskommissieVigsEjakulasieBiodiversiteitBevolkingMensPornografieSuikersiekteMobutu Sese SekoSjimpanseeOorkruipersSinoniemMusieksimbolePuberteitInternetNeurenberg-verhoreMetafoorDaggaLeierEkonomie van Suid-AfrikaSeisoenJan van TonderBloeddrukGewone luislangBerilliumVaginaWikipedia🡆 More