Darlingtondam

Die Darlingtondam (voorheen bekend as die Mentzmeer) is geleë in die Sondagsrivier in die Oos-Kaap.

Die dam is gedurende 1922 voltooi. Dit het 'n bakmaat van 187 miljoen m3 met die wal wat 35.3 m hoog is. Die dam is belangrik omrede water uit die Gariepdam via die tonnels en kanale na die Darlingtondam oorgedra word wat uiteindelik Port Elizabeth bereik.

Darlingtondam
Darlingtondam
Ligging Kirkwood
Provinsie/Land Oos-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°12′22″S 25°8′1″O / 33.20611°S 25.13361°O / -33.20611; 25.13361 25°8′1″O / 33.20611°S 25.13361°O / -33.20611; 25.13361
Dam in Sondagsrivier
Doel Besproeiing, nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1922  (Opgeknap in 1952)
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 35.3 m
Lengte van wal 230 m
Reservoir Mentzmeer
Kapasiteit 187 000 000 m³
Opvanggebied 16 700 km2
Damoppervlak 3452.7 ha

Aanvanklik was die opgaarvermoë amper 118 miljoen m³. Met die verhoging van die wal in 1935-1936, deur toeslikking genoodsaak, is dit met 23½ miljoen m³ vermeerder. Toe die wal in 1948-1952 vir ‘n tweede keer verhoog is, is die volume van die dam tot net meer as 165 miljoen m³ vergroot. Die besproeibare oppervlakte was daarna net minder as 9 500ha.

Die naaste groot dorp is Kirkwood.

Sien ook

Verwysings

Tags:

GariepdamOos-KaapOranjerivierprojekPort ElizabethSondagsrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018SelfmoordDiskriminasieKookpuntStille OseaanVlakvarkRassie ErasmusBybelUitwerking van klimaatsveranderingFranse RewolusieGesonde dieetLys van politieke partye in Suid-AfrikaRob HersovSekondêre sektor van die ekonomieSteve BikoReënspinnekopHernubare energiePeter Nguyen Van HungLewensiklus van die tierISBNMonumentOppervlakteZenobia KockAntoniemLiefdeSout (chemiese stof)KernkragNatuurrampCoca-ColaHondSteenkoolProteaSpelerposisies in rugbyAfrikanernasionalismeSeetherGroepsgebiedewetMaroela MediaStaalStudievaardighedeAppel (sanger)GemeenskapsorganisasieIronieKrokodilKoolstofInfeksieSonkragBreinvliesontstekingPersoonlikheidHomoniemBosluisVoëlWaarheid-en-versoeningskommissieNamibiëPad na jou hartKlankWerkloosheidVlinderDesmond TutuMikro-ekonomieDroomBTWNagmaalKimberleyHuurkoopBraaiTafelbergAuschwitz-konsentrasiekampVlekvrye staalSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieNelson MandelaPriemgetalGemiddelde7de LaanHeks van HexrivierKroonstadLangste woord🡆 More