Sondagsrivier

Die Sondagsrivier (Engels: Sundays River) is in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier ontspring naby die Kompasberg, vloei deur Graaff-Reinet en Jansenville, deur die Suurberge, verby Colchester en mond uit in Algoabaai. Die rivier se totale lengte is 480 km. Die Darlingtondam is geleë in die rivier. Die vernaamste sytakke is die Groot-Rietrivier, Coerneyrivier en Vogelrivier (Voëlrivier). Die Sondagsrivier dreineer onder andere die Kamdeboo area. Dit is die vinnigste vloeiende rivier in Suid-Afrika.

Sondagsrivier
'n Kinkel in die Sondagsrivier.
'n Kinkel in die Sondagsrivier.
'n Kinkel in die Sondagsrivier.
Stroomgebied Suid-Afrika
Oorsprong Kompasberg, Oos-Kaap
Monding Algoabaai
Indiese Oseaan
Lengte 250 km (155 myl)
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Sondagsrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Sondagsrivier
Sondagsrivier
Koördinate: 33°42′53″S 25°50′54″O / 33.71472°S 25.84833°O / -33.71472; 25.84833 25°50′54″O / 33.71472°S 25.84833°O / -33.71472; 25.84833

Die Sondagsrivier is ook deel van die Oranjerivierprojek. Water word vanaf die Gariepdam oorgeplaas via die Oranje-Visriviertonnel na die Groot-Visrivier en dan via kanale na die Darlingtondam. Van hier word dit na Gqeberha gepomp.

Die Benede-Sondagsriviervallei is bekend vir sitrusboorde wat hier verbou word en lewer ongeveer 'n kwart van Suid-Afrika se sitrusoes.

Bronne

Tags:

AlgoabaaiCoerneyrivierColchester, Oos-KaapDarlingtondamEngelsGraaff-ReinetJansenvilleKamdebooKompasbergOos-KaapSuid-AfrikaSuurbergeSytakVoëlrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HadedaWiki CommonsFiela se kindJohannesburgCalviniaInternetAnrich HerbstHemelvaartsdagGeletterdheidVeerVergelykings (taalkunde)EweknienetwerkWikiLongontstekingGordelroosHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKommaBorsIndustriële RevolusieJudaïsmeLys van elemente volgens simbool7de LaanAndrew DavisWoordLabia (geslagsdele)OseaanbesoedelingSimmetrieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGroepsdrukHeelgetalLionel MessiPenisVormLieweheersbesieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KlopjagPersentasieMurunwa MakwarelaAfrikaansLys van bekende Suid-AfrikanersGeslagErfenisdag (Suid-Afrika)Mahatma GandhiSout (chemiese stof)VleilandVeelvoudige sinLuiperdGianna MichaelsVraag en aanbodGlasMandalaBysteekMantisKaapstadRugbywêreldbeker 2023Klem-in-die-kaakToerismeMotorvoertuigAlliterasieProteïenNedersettingTsongaSpringbokkeInfeksieBeesAardbewingDuitsVlinderTaalGroepsgebiedewetTolla van der MerweBewussynEiffeltoringHartversakingBoelieryDermpoliepTweede Vryheidsoorlog🡆 More