Biologie Medusa

’n Medusa of kwalvorm in biologie is ’n lewensvorm met lang tentakels van die filum Cnidaria waarin die organisme se lyf in die vorm van ’n sambreel is, in teenstelling met dié van poliepe.

Medusas wissel van ’n klokvorm tot ’n dun skyf. Die mondopening is aan die onderste oppervlak geleë, wat gedeeltelik met ’n membraan toegegroei kan wees.

Alle medusaproduserende spesies behoort tot die subfilum Medusozoa.

Die term "medusa" is in 1752 deur Linnaeus geskep, dit verwys na die kop van die mitologiese Medusa met sy "tentakels". Die Duitse bioloog Ernst Haeckel het die woord gewild gemaak deur sy lewendige illustrasies, veral in Kunstformen der Natur.

Eksterne skakels

Tags:

BiologieCnidariaFilumPoliepSambreel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Woordeboek van die Afrikaanse TaalLinuxLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAnale kankerErfenisGifu-prefektuurKaliforniëGemsbokSiekteAborsieLys van Afrikaanse skrywersMiddeloorontstekingWhatsAppBloukraanvoëlCarike KeuzenkampAnglo-BoereoorlogXenofobie in Suid-AfrikaJaco du PlessisAfrikaansTrigeminale neuralgieVaringStephanus Jacobus du ToitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselGeelstertWayde van NiekerkBinnelandersRassismeBukkakeGenesisEmily HobhousePersentasieMaagsweerSeksuele omgangNommertekenSFanie OlivierGewone luislangDysselsdorpSewe wonders van die wêreldTreinJeugdagSuid-Afrikaanse WeermagSemenSuikerbekkiesWaterbesparing in Suid-AfrikaBloeddrukKunsSeksueel oordraagbare infeksieKoekepanSaraikiChirurgieRugby2023 Spaanse Grand PrixBeenbreuke en ontwrigtingsArmoedeRietbokGroepsdrukHernubare energieGeskiedenis van Suid-AfrikaZirk BerghVersamelnaamNadia ValvekensHeuningbyAntoniemVerenigde KoninkrykPandemieElon MuskVulvaReënspinnekopHomofoonSpesie🡆 More