Marchand

Marchand is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is 10 km stroomaf langs die Oranjerivier vanaf Kakamas.

Die R359-streekroete gaan deur die dorp.

Marchand
Marchand is in Noord-Kaap
Marchand
Marchand
Marchand Marchand se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°43′S 20°30′O / 28.717°S 20.500°O / -28.717; 20.500 20°30′O / 28.717°S 20.500°O / -28.717; 20.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitKai !Garib
Oppervlak
 • Totaal4,45 km2 (1,72 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 222
 • Digtheid724/km2 (1 880/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense63.2%
 • Swart mense15.4%
 • Ander12.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 75.5%
 • Tswana 20.1%
 • Xhosa 1.7%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
8873
Skakelkode054
Marchand
Ds. B.P.J. Marchand na wie die nedersetting genoem is.

Geskiedenis

Die dorpie is vernoem na ds BPJ Marchand, predikant van die NG Gemeente te Knysna. Hy het reeds vanaf 1886 begin met 'n veldtog vir hulp aan armlastige mense wat op die besproeiingsnedersetting by Kakamas uitgeloop het.

Omgewing

Die belangrikste ekonomiese bedrywigheid is droë vrugte; sultanas en rosyne word van hier uitgevoer. Baie halfedelstene soos rooskwarts, tieroog, agaat, jaspis, granaat, toermalyn en ametis word in die omgewing gevind.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Marchand GeskiedenisMarchand OmgewingMarchand Sien ookMarchand VerwysingsMarchand BronneMarchandKakamasNoord-KaapOranjerivierR359 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EuropaVaalrivierInligtingWinnie Madikizela-MandelaSonnestelselEerste WêreldoorlogC.J. LangenhovenBorsteEben EtzebethXenofobieVerantwoordelikheidIslamStaatstoelaeNag van die lang messeRookgewoonteSuid-Afrikaanse GrensoorlogPampoentjiesBeëdigde verklaringBesnydenisKoperSeekoeiElektrisiteitGewone breukeTropiese sikloonFotosinteseTsongaWiki CommonsTikTokPersoonlikheidVerkoueSlag van Cuito CuanavaleAluminiumReënspinnekopCleopatra VIIKommunismeProteïenVolhoubaarheidErfenisBesproeiingPerdSwartrenosterKinderregteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWinterLys van nedersettings in Suid-AfrikaJuraToerismeUitwerking van klimaatsveranderingPankreasAanhalingstekensNasionaal-SosialismeSwaziBloedvergiftigingIndustriële RevolusieAntjie SomersVoortrekkersKarnivoorSwartbewussynsbewegingYslandDermpoliepMetaalTrekarbeidPad na jou hartKlimaatSirkelFinale OplossingAfro-AmerikanersJode in Suid-AfrikaKompasGeelslangLien se lankstaanskoeneKersfeesVlag van Suid-AfrikaPesach🡆 More