Manuel Rivera-Ortiz

Manuel Rivera-Ortiz (gebore 23 Desember 1968 in Pozo Hondo, Guayama, Puerto Rico) is 'n Amerikaanse fotograaf, bekend vir sy dokumentêre foto's van mense se lewensomstandighede in ontwikkelende lande.

Van sy werk behoort tot versamelings in museums, waaronder die George Eastman House International Museum of Photography and Film. In 2004 wen hy die En Foco's New Works Photography Award en in 2007 die Kunstenaar van die Jaar Toekenning van die Kunste en Kulturele Raad vir die Greater Rochester (Arts and Cultural Council for Greater Rochester).

Manuel Rivera-Ortiz
Manuel Rivera-Ortiz
Manuel Rivera-Ortiz, Parys, Frankryk, Desember 2009.
Gebore23 Desember 1968 (1968-12-23) (55 jaar oud)
Guayama, Puerto Rico
NasionaliteitVlag van Puerto Rico Puerto Rico
BeroepFotograaf
Webwerfrivera-ortiz.com

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

196823 DesemberPuerto RicoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die GelofteHemelvaartDigtheidJoodse kalenderSuid-SothoNasionalismeLionel MessiGoogle TranslateErica BoyerStereotipeRugbyAfrikaanse taalleerMiddelmisbruikGoudkus (streek)MynbouSiekteTolla van der MerweWetenskaplike klassifikasieSuikersiekteFabelMotNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWelwillendheidsdagHartAB de VilliersFinale OplossingRoofdierKasteel die Goeie HoopHidroëlektrisiteitXenofobieSprokieSonnetWiki CommonsRookgewoonteWêreld- Ekonomiese ForumLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jewgeni PrigozjinDurbanEiffeltoringMusieksimboleGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAfro-AmerikanersMenseregtedagElon MuskSinkKonsentrasiekampTweede WêreldoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeKatjieNelson MandelaHaasDriedimensioneelVreesMagsverheffingGrondbesoedelingBreinkaartSuid-Afrikaanse WeermagPseudowetenskapOrthopteraPornhubFranse RewolusieVolhoubare ontwikkelingPersEskomWerkersdagLeenwoordBedreigde spesieBruin mensePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDikdermDieregeluideGriepTierProksemikaGroot TrekNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More