Mac-Macwaterval

Die Mac-Macwaterval is in die Mac-Macrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika, geleë.

Die waterval is 65 m hoog en welbekend omrede dit gedeeltelik vanaf die R532-streeksroete tussen Sabie en Graskop sigbaar is.

Mac-Macwaterval
Die Mac-Macwaterval.
Mac-Macwaterval is in Mpumalanga
Mac-Macwaterval
Mac-Macwaterval
Ligging van die Mac-Macwaterval in Mpumalanga.

Tans is daar twee valle langs mekaar, maar oorspronklik was dit slegs een waterval. Dit is in 1873 in twee geskeur deur die skietwerk van 'n delwer.

Verwysings

30°48′58″O / 25.00056°S 30.81611°O / -25.00056; 30.81611

Tags:

GraskopMac-MacrivierMpumalangaR532 (Suid-Afrika)SabieSuid-AfrikaWaterval

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SprokiePlatoKinderregteDistrik SesNederduitse Gereformeerde KerkSeksposisieAarverkalkingPatriotic AllianceWortelJan BlohmIsraelMobutu Sese SekoVenesiëSias ReineckeNasionale VrouedagElon MuskLimpopo (rivier)MelaatsheidVolumeKunsmatige algemene intelligensieMenseregteGasKartografieCovid-19-pandemieRichard GaddWerkersdagAntjie SomersWes-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringGeskiedenis (vakgebied)Racheltjie de BeerBeeldspraakDie Stem van Suid-AfrikaStamselLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAbstraksie (rekenaarwetenskap)BreinvliesontstekingInternetAardverwarmingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPlae van EgipteEnsiklopedieBorsteGroot Sfinks van GizaGroep TweeJacques LootsPornografieOpenbare betrekkingeMenslike seksuele gedragAndré SchwartzSjibboletDemokratiese AlliansieSterEgipteHadjMoedersdagPuberteitBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021SportSkisofreniePieter StraussVolhoubaarheidKaliumIhramMoskouThys die BosveldklongNaboomOnderhandelinge om apartheid te beëindigApostoliese GeloofsbelydenisArmoedeverligting15 FebruarieSenegalGronddegradasieHindoeïsmeMantisBorskanker🡆 More