Luke Askew

Luke Askew (26 Maart 1932 – 29 Maart 2012) was 'n Amerikaanse akteur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967), Easy Rider (1969), The Magnificent Seven Ride! (1972), en Frailty (2001).

Luke Askew
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1967–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1967: Cool Hand Luke
  • 1969: Easy Rider
  • 1969: Flareup
  • 1969: Night of the Serpent
  • 1970: Angel Unchained
  • 1972: The Magnificent Seven Ride!
  • 1972: The Culpepper Cattle Co.
  • 1972: The Great Northfield Minnesota Raid
  • 1973: Slipstream
  • 1975: Walking Tall Part II
  • 1979: Wanda Nevada
  • 1984: The Warrior and the Sorceress
  • 1989: Back to Back
  • 1990: Dune Warriors
  • 1995: The Friends of Harry
  • 2000: South of Heaven, West of Hell
  • 2001: Frailty

Televisierolprente

  • 1974: Night Games
  • 1999: Vendetta

Video's

  • 1992: Gunfighters of the Old West

Eksterne skakels

Tags:

Luke Askew FilmografieLuke Askew Eksterne skakelsLuke AskewVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynBywoordNasionale VrouemonumentKultuurMieliestronkPeter ClarkeHartVoedingBasisinkomsteTafelbergVier temperamenteFranse RewolusieGeelsugOnderwysWiskundige terminologieNederlandsTegnologieGlenys LynneSelfstandige naamwoordSharpeville-slagtingVisMusiekOnderwys in Suid-AfrikaPampoentjiesChapmanspiek-rylaanKrugerwildtuinNiemetaalAssonansieEkonomie van Suid-AfrikaRob HersovGoudMenstruasieVersamelnaamKewerSlag van BloedrivierAfrikabosluiskoorsSilwerOppervlakteLandbouOplossing (chemie)Privaat maatskappyGroot GatAdolf HitlerVingerseksKoorsblaarDarwinismeGlasMensBrongitisArmoedeverligtingBrugKolorektale kankerWikimedia-stigtingAardeHaasKartografieLys van kinderspeletjiesVoedselkettingTussenwerpselMededinger (ekonomie)Stille OseaanSeisoenNeo-NazismeSkarlakenkoorsLugbesoedelingMasturbasieSoutsuurNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogProduksie as sakefunksie in ondernemingsSuid-Afrikaanse randAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKimberleyBysteekTydlyn van die geskiedenis van Suid-AfrikaPinksterEid-oel-Fiter🡆 More