Libreville

Libreville (Frans vir Vrystad) is die hoofstad en grootste stad van Gaboen met 'n bevolking van 797 003 in 2013.

Die stad is die tuiste van ongeveer die helfte van die bevolking van Gaboen en het een van die grootste Europeër-bevolking in Sentraal-Afrika.

Libreville
Libreville

Kaart Wapen
Libreville
Libreville
Vlag
Libreville
 Land Vlag van Gaboen Gaboen
 Provinsie Estuaire
 Koördinate 00°23′N 09°27′O / 0.383°N 9.450°O / 0.383; 9.450
 Stigting 1839
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 797 003
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +1
 Burgemeester Rose Raponda
 Amptelike webwerf libreville.ga

Geografie

Libreville lê by die mond van die Komorivier, langs die Golf van Guinee. Daar is 7 distrikte in Libreville: Batterie IV, Quartier Louis, Mont-Bouët, Nombakélé, Glass, Oloumi en Lalala.

Geskiedenis

Die Mpongwé mense het gewoon op die plek waar Libreville vandag is. In 1839 is Gaboen oorgeneem deur die Franse Ryk. Later is 'n klein dorpie gebou vir slawe wat vrygelaat is en die naam Libreville (Vrystad) is in gebruik geneem. In 1960 was die bevolking 30 000, maar sedertdien het die stad se bevolking baie gegroei.

Lughawe

Libreville Internasionale Lughawe is 11 km ten noorde van die stad.

Eksterne skakels

Tags:

Libreville GeografieLibreville GeskiedenisLibreville LughaweLibreville Eksterne skakelsLibrevilleFransGaboenHoofstadSentraal-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lika BerningJagluiperdNatuurbewaringJeuksiekteSonNatuurlike hulpbronOntbossingBloedvergiftigingBrongitisWiki CommonsSwartbewussynsbewegingKrugerwildtuinFranse RewolusieVaginale kankerNarsistiese persoonlikheidsteuringSjimpanseeAfro-AmerikanersPornografiese subgenresJohn Samuel SchlesingerOopbroninhoudVaalrivierEskomSelfoonDroogteBloemfonteinBeurtkragRenosterKunselementeRoesSkaakLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOrale seksElektroniese of digitale mediaKlavierKewerKultuurLys van elemente volgens simboolWaterstofBerilliumPirow BekkerJodeAfrikaanse woordelys en spelreëlsOnderhandelinge om apartheid te beëindigChromatografieBruto binnelandse produkBreinvliesontstekingSwawelSkoolSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VigsHector PietersonWaterpokkiesBywoordToerismeCremonaLiefdeLeonardo da VinciEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBiodiversiteitApartheidSuid-EuropaHeks van HexrivierWetenskaplike klassifikasieNaaldekokerNederlandBruin menseByung-Chul HanVerkleurmannetjieLandbouPerdEngelsNelson MandelaRacheltjie de Beer🡆 More