Lianyungang (Chinees: 连云港) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 822 300 in 2008.
Lianyungang 连云港 | |
---|---|
Stad | |
Lianyungang soos vanaf die Geelsee gesien. | |
Koördinate: 34°36′00″N 119°10′00″O / 34.60000°N 119.16667°O 119°10′00″O / 34.60000°N 119.16667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Burgemeester | Yang Xingshi (杨省世) |
Oppervlak | |
• Stad | 7 444 km2 (2 874 vk. myl) |
• Stedelik | 880 km2 (340 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 822 300 |
• Stedelik | 715 600 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 222000; 222100-222300, 222500 |
Skakelkodes | 518 |
Webwerf | lyg.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China, aan die kus van die Geelsee geleë. Lianyungang grens in die suidooste aan Yancheng, in die suide aan Huai'an en Suqian en in die suidweste aan Xutsjou.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Lianyungang, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.