Letsie I

Letsie I (1811–1891) was 'n opperhoof van die Basothos en oudste seun van Moshoeshoe, wat hy in 1870 opgevolg het.

Hy is as onbekwaam en 'n swakkeling beskou. Hy is heeltemal oorskadu deur sy seun Lerotholi wat hom in 1891 opgevolg het. Hy is oorlede op 20 November 1891.

Letsie I
Koning van Lesotho
Dinastie Huis van Lesotho
Bewind 18701891
Volle naam Mohato
Ander titels motlotlehi
Gebore 1811
Gesterf 20 November 1891
Voorganger Moshoeshoe
Opvolger Lerotholi
Kinders Lerotholi
Vader Moshoeshoe
Moeder Mamohato Mamabela

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Voorafgegaan deur
Moshoeshoe
Koning van Lesotho
1870–1891
Opgevolg deur
Lerotholi

Tags:

BasothoMoshoeshoe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Privaat maatskappyNasiebouFrederik Willem de KlerkMalariaHoenderOrthopteraLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSirkelYslandEerste WêreldoorlogKasteel die Goeie HoopBynierHoofkarakterVoorvoegselArabiesPussy RiotAntieke EgipteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WisselkoersLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lionel PetersonLuiperdBoelieryWapen van Suid-AfrikaKommunikasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlein vyf diereCalviniaElandréKommunismeJeuksiekteAngina pectorisWaterbesoedelingAnrich HerbstNic de JagerKindermishandelingIntensiewe vormEben EtzebethErektiele disfunksieJust NuisanceGenadedoodHemelvaartWet op NaturellengrondDoopKameelperdAntoniemNieuwoudtvilleBoeddhismeDie Stem van Suid-AfrikaSpinnekopSiembambaMeervoudGregoriaanse kalenderBTW25 April3D-rolprentBruce FordyceWaterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureIslamSosiale mediaWerkersdagGautengElon MuskMikro-ekonomieBloemfonteinLys van Afrikaanse rolprenteHulpwerkwoordRefentse MorakePretoriaIndonesiëKweekhuiseffekMusiekSpysverteringstelselMangelontstekingLys van nedersettings in Suid-AfrikaKoringVorm🡆 More