Lena Meyer-Landrut

Lena Meyer-Landrut (Hannover, 23 Mei 1991), ook bekend onder haar verhoognaam Lena, is 'n Duitse sangeres.

Sy het die 55ste Eurovision-sangfees in 2010, wat in die Noorse hoofstad Oslo gehou is, met haar lied Satellite vir Duitsland gewen.

Lena Meyer-Landrut
Lena Meyer-Landrut
Lena in Oslo
Agtergrondinligting
Gebore23 Mei 1991 (1991-05-23) (32 jaar oud)
Hannover, Duitsland
GenresPop
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2010 — hede
EtiketteUSFO, Universal
Webwerfhttp://www.lena-meyer-landrut.de

Lena het met drie liedjies aan die nasionale finale rondte van die Eurovision-sangfees deelgeneem en 'n rekord in haar tuisland behaal nadat sy met al drie liedjies onder die top-vyf van die Duitse trefferlys was. Satellite het in April 2010 vir twee weke die nommer-1-posisie bereik en drievoudige goud en platinum gehaal. Ook haar eerste album, My Cassette Player, wat in Mei 2010 vrygestel is, het onmiddellik die nommer-1-posisie in Duitsland se album-trefferlys bereik.

Enkelspelers

Jaar Titel Hoogste posisie Opmerking
Duitsland Oostenryk Switserland
2010 Satellite 1 2 2 Duitsland: 640 000+ (5x goud)
Bee 3 26 27
Love Me 4 28 39
Touch A New Day 13 26
2011 Taken By A Stranger 2 18 29
What A Man 21
2012 Stardust 2 14 74 Duitsland: 150 000+ (1x goud)
2013 Neon (Lonely People) 38
Mr. Arrow Key 46

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

199123 MeiDuitslandEurovision-sangfeesHannoverNoorweëOslo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOogproblemeGraaff-ReinetNederlandToestand van materieYslandOorstromingNasiebouGeestesteuringAkkedisAardverwarmingBosvarkVolksrepubliek ChinaFinale OplossingMiljardEngelsBetonMag (sosiale wetenskappe)Kunsmatige intelligensieHaasE-posKontinentGrondsoorteLys van elemente volgens simboolPseudowetenskapTsoenamiBloeddrukDigitale en analogiese tydSlangHemelvaartsdagKopieregJohan VorsterTransatlantiese slawehandelRassisme in AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieNarsismeMobutu Sese SekoDesmond TutuKlimaatveranderingEjakulasieAarverkalkingVierde Industriële RevolusieSharpeville-slagtingMagnetismeErosietipesGenitale vratRuimteDysselsdorpKernkragHidroulikaWalvisGeldKolonisasieBrandstofCradock-4BronsBTWKrimpvarkieSkaapAtleetvoetLys van bekende Suid-AfrikanersDrinkwatervoorsieningEllipstekenNG gemeente TheunissenKrampWiki CommonsNeurenberg-verhoreSuider-AfrikaKlein gekolde katCoca-ColaVarkgriepMigrasie van voëlsKolitisIngenieurswese🡆 More