Len Anthony

Len Anthony is een van Derick Jacobs se vele skuilname.

Derick Jacobs (*31 Desember 1944, Upington -) is ’n Afrikaanse skrywer wat onder sy eie naam, en verskeie skuilname ontspanningslektuur skryf. Jacobs se skuilname (behalwe Len Anthony) sluit in: Stefan Radlof, Rena de Kock, Henriette Fouché, Susan Maree.

Biografie

Derick Jacobs is op 31 Desember 1944 op Upington gebore. Hy word groot op Windhoek in die ou Suidwes-Afrika (vandag Namibië).

Na skool werk hy in die mediabedryf, ondermeer as nuuskrywer by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK).

Hy is getroud met die skrywer Christene-Ray Knox wat self boeke en verskeie kortverhale en vervolgverhale vir tydskrifte geskryf het.

Publikasies as Len Anthony

Jaar Titel van publikasie
1972 Onder blink sterre
1973 Blink soos diamante

Skaduwee oor La Bohéme

1975 Blink soos druppels dou

Sending noord na moord

1976 Skat van die Namib

Platform 15

1978 Die sluiper
1979 Huis teen die berghang

Terwyl branders ruis (Len Anthony en Dewald Brink)

Die jagter (Len Anthony en Willie van Rensburg)

Alles net vir Monica (Len Anthony en Dewald Brink)

1980 Soveel blink beloftes (herdruk van “Onder blink sterre”)

Vrees het ’n weerklank

1981 Die mooiste droom (herdruk van Skaduwee oor La Bohéme)

Die ure agter ons

1983 Ver lê die môre
1988 Nag van die duiwel

Sien ook

Verwysings

Tags:

Len Anthony BiografieLen Anthony Publikasies as [3]Len Anthony Sien ookLen Anthony VerwysingsLen AnthonyDerick JacobsSkuilnaam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWBrandstofBeesvleisEskomNatriumtiosulfaatBeurtkragHolocaustVolhoubaarheidMaagsweerSowjetunieVrouStaatstoelaeLugbesoedelingPenisAntisemitismeMenslike seksuele gedragGalblaasInleiding tot die genetikaAtoomKevin RuddRina HugoTelwoordWet op NaturellengrondPuberteitBurgerregteBloedvergiftigingDroogteCoca-ColaGrootste rampe in Suid-AfrikaGroot GatSlangKoorsLetterkundeArmoedeNatuurUitwerking van klimaatsveranderingSeksuele penetrasieGroepsdrukGrondwet van Suid-AfrikaHibernasiePretoriaLabia (geslagsdele)Kunsmatige intelligensieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHoofkarakterGesonde dieetAngolese BurgeroorlogMangelFinale OplossingNieuwoudtvilleKatoenMagnetismeMarsErosietipesVarkTrigeminale neuralgieSteenkoolBrongitisSelfoonGeslagsgelykheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRuslandKrampDachshundLaeveldToerismeRuan Pienaar20ste eeuVerkoueDelft, KaapstadAdolf HitlerInternetNatriumStaat PalestinaKlein-KarooKappie (skryfteken)🡆 More