Skrywer: Iemand wat geskrewe werke skep

Die term skrywer of outeur verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het.

Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.

Anton Chekhov
Anton Chekhov

'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder poësie en prosa. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.

Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skoleGeelsugWikiPaasfeesYstertydperkImpakte van toerismeSlawernyGeslagGewone breukeNatuurbewaringJudaïsmeLys van visseWerkloosheidPriemgetal2001AkademiaPersMagneetEienaamRudi ClaaseLys van nedersettings in Suid-AfrikaUniegebouGoogleManie LibbokFranse RewolusieJuan Antonio VillacañasInsekIntensiewe vormWeskusHomofoonAfro-AmerikanersKoolstofdioksiedKasterolieIndustriële RevolusieWetenskapGroepsdrukKletsrymBreinvliesontstekingMenslike skeletLys van Afrikaanse televisiereekseFabelJanie du PlessisMeettegniekNaaldekokerOu Apostoliese KerkWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSinkGautengKompasLongontstekingKunsmatige intelligensieSwawelErfenisdag (Suid-Afrika)KweekhuiseffekBateNasionalismeNiemetaalDesimale breukeKindermishandelingMielieHemelBesemProteïenOssewaKnopiespinnekopOraniaSuurstofDikderm3D-rolprentSpinnekopAntjie SomersVersamelnaamKewer🡆 More