Lee Myung-Bak

Lee Myung-bak (Koreaans: 이명박; gebore op 19 Desember 1941) is 'n Suid-Koreaanse politikus en sakeman.

Hy het vanaf 2002 tot 2006 as burgemeester van Seoel en tussen 2008 en 2013 as die tiende president van Suid-Korea gedien. Hy is op 19 Desember 2007 as die president van die land verkies en is op 25 Februarie 2008 ingesweer. Hy is in 2013 opgevolg deur Park Geun-hye van dieselfde party.

Lee Myung-bak
이명박
Lee Myung-bak
Lee Myung-bak in 2010

10de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 2008 – 25 Februarie 2013
Eerste minister Han Seung-soo
Chung Un-chan
Yoon Jeung-hyun (waarnemend)
Kim Hwang-sik
Voorafgegaan deur Roh Moo-hyun
Opgevolg deur Park Geun-hye

Burgemeester van Seoel
Ampstermyn
1 Julie 2002 – 30 Junie 2006
Voorafgegaan deur Goh Kun
Opgevolg deur Oh Se-hoon

Lid van die Nasionale Vergadering vir Jongno
Ampstermyn
30 Mei 1996 – 21 Februarie 1998
Voorafgegaan deur Lee Jong-chan
Opgevolg deur Roh Moo-hyun

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Desember 1941 (1941-12-19) (82 jaar oud)
Osaka, Japan
Politieke party Onafhanklik (vroeër Saenuri-party)
Eggenoot/-note Kim Yoon-ok (1970–hede)
Kind(ers) 4
Alma mater Korea Universiteit
Religie Presbiterianisme
Handtekening Lee Myung-Bak

Lee was 'n lid van die konserwatiewe Saenuri-party. Op 5 Oktober 2018 is Lee Myung-bak aan korrupsie skuldig bevind en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19 Desember1941BurgemeesterKoreaansPark Geun-hyeSeoelSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynLys van musiekinstrumenteBorsteCradock-4FabelBruto binnelandse produkNoord-KaapNierEthiopiëNasionaal-SosialismeLongLys van Afrikaanse televisiereekseSean CombsMartin Luther King jr.Hannes van WykNetbalFinale OplossingWerkersdagBakterieOu Apostoliese KerkAfrikaanse taalleerSiekteSendelingposisieGrondsoorteAborsie in Suid-AfrikaVingerseksJSENarsistiese persoonlikheidsteuringSuurreënElektrodeInsekLys van Nederlandse skildersVulkaanHondJakkalsReg tot ‘n gesonde omgewingBernice WestLys van nedersettings in Suid-AfrikaHeupvervangingMaatskappyDiepaartromboseSoogdierWayde van NiekerkHorlosieDieregeluideLübeckGrondwetSeksismeSkoenlapperOos-Kaap3D-rolprentChristiaan Frederik BeyersVerkleinwoordSamestellende afleidingMaatskaplike verantwoordelikheidAppel (sanger)AardedagAkuutMiddeloorontstekingGordelroosTopsy SmithPubliekVaginale kankerAardbewingSpelerposisies in rugbySonCovid-19-pandemiePretoriaArmoedeMobutu Sese SekoBronsBestaansboerderyBateVoegwoordBelastingBrongitisBloedsomloopstelsel🡆 More