Park Geun-Hye

Park Geun-hye (Koreaans: 박근혜, ; gebore op 2 Februarie 1952 in Daegu) is 'n Suid-Koreaanse politikus wat tussen 2013 en 2017 die amp van president van Suid-Korea beklee het.

Sy is die tweede dogter van Park Chung-hee, 'n voormalige president van Suid-Korea. Sy is op 19 Desember 2012 as die president van die land verkies. Op 25 Februarie 2013 word sy ingesweer en word die eerste vrou in die geskiedenis om die pos te beklee.

Park Geun-hye
박근혜
Park Geun-hye
Park Geun-hye in 2013

11de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 2013 – 10 Maart 2017
Eerste minister Chung Hong-won
Lee Wan-koo
Choi Kyoung-hwan (wnd.)
Hwang Kyo-ahn
Voorafgegaan deur Lee Myung-bak
Opgevolg deur Moon Jae-in

Leier van die Saenuri-party
Ampstermyn
17 Desember 2011 – 15 Mei 2012
Voorafgegaan deur Hong Jun-pyo
Opgevolg deur Hwang Woo-yea
Ampstermyn
23 Maart 2004 – 10 Julie 2006
Voorafgegaan deur Choe Byeong-ryeol
Opgevolg deur Kang Jae-sup

Lid van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
30 Mei 2012 – 10 Desember 2012
Ampstermyn
3 April 1998 – 29 Mei 2012
Voorafgegaan deur Kim Suk-won
Opgevolg deur Lee Jong-jin

Eerste Dame van Suid-Korea (waarnemend)
Ampstermyn
16 Augustus 1974 – 26 Oktober 1979
President Park Chung-hee
Voorafgegaan deur Yuk Young-soo
Opgevolg deur Hong Gi

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Februarie 1952 (1952-02-02) (72 jaar oud)
Daegu, Suid-Korea
Politieke party Libertykorea-party (1997–2017)
Onafhanklik (2017)
Alma mater Sogang Universiteit
Handtekening Park Geun-Hye

Sy het vanaf 1974 tot 1979 tydens haar pa se bewind as eerste dame van Suid-Korea opgetree nadat haar moeder op 15 Augustus 1974 vermoor is. Haar vader is op 26 Oktober 1979 deur 'n lid van die Koreaanse geheime diens in die Blou Huis doodgeskiet.

Park is 'n lid van die konserwatiewe Saenuri-party (Hannara-dang). Sy het van 17 Desember 2011 tot 15 Mei 2012, asook tussen 2004 tot 2006, as die voorsitter van die party gedien. Sy is as een van die invloedrykste politici in Suid-Korea beskou. Ná langdurige proteste en betogings oor beweerde korrupsie is Park Geun-hye op 10 Maart 2017 deur Suid-Korea se grondwetlike geregshof van haar amp onthef. Op 6 April 2018 is Park Geun-hye aan korrupsie skuldig bevind en tot 24 jaar tronkstraf gevonnis.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19522 FebruarieDaeguKoreaansPark Chung-heeSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenSeksuele penetrasieGroot Muur van ChinaVarkAngssteuringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVolhoubaarheidSonnestelselStrykysterDaggaBosluisDricus du PlessisAarde se atmosfeerMenstruasieSinoniemChemiese elementRob HersovJaco JacobsNederduitsch Hervormde KerkVerkleinwoordDiepaartromboseJuan Antonio VillacañasEkologieNelson MandelaNic de JagerBrongitisOlimpiese SpeleBrandmondsindroomMadison IvyMateriaalToestand van materieBeesKolorektale kankerWeskusFinale OplossingMisdaadromanNederlandsOntdekking van goud in Suid-AfrikaAardverwarmingSteenkool in Suid-AfrikaWikipediaLetterkundeWolfKoperVoedingMcDonald'sOmtrek, oppervlakte en volumeBreinPad na jou hartHoofpynDolfynPaasfeesNG gemeente JansenvilleBek-en-klouseerDemografie van Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaGewone breukeMisdaadStaatstoelaeElandréSpelerposisies in rugbyHemelvaartsdagBloukraanvoëlBorskankerLys van politieke partye in Suid-AfrikaMynbedryf van Suid-AfrikaSitrusLDierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterpokkiesBreinkaartEkonomie van Suid-AfrikaKweekhuisgasTaalfossielProstaatkanker🡆 More