Lampranthus Vernalis: Plantspesie

Lampranthus vernalis is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf Yzerfontein tot by Saldanha voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km². Die plant het 25% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling by Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster, St. Helenabaai, Langebaan en Yzerfontein die afgelope 25 jaar.

Lampranthus vernalis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. vernalis
Binomiale naam
Lampranthus vernalis
(L.Bolus) L.Bolus, (1939)
Sinonieme
  • Lampranthus arenosus (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus salicola (L.Bolus) L.Bolus
  • Mesembryanthemum arenosum L.Bolus
  • Mesembryanthemum salicola L.Bolus
  • Mesembryanthemum vernale L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelteken en umlautAngina pectorisTafelbergGalblaasVerenigde KoninkrykBerilliumErfenisGedigAnrich HerbstKaapse VlakteEwenaarEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAkuutStaalWet op NaturellengrondGetalSeksueel oordraagbare infeksieKokerboomKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van elemente volgens simboolSuiwelprodukSeksuele opwekkingPersentasieGasOopbroninhoudDiskriminasieSlimfoonBloemfonteinAssonansieRenaissanceSuid-AfrikaKindersiektesAardedagAnale seksAB de VilliersSekondêre sektor van die ekonomieSonja HerholdtVaste stofSelfstandige naamwoordGeweldSowjetunieBronsKonsentrasiekampBesoedelingElektrisiteitGeslagsgelykheidHomoniemBoerboelNag van die lang messeCremonaRegverdige handelSendelingposisieWerkwoordChemiese elementXenofobieSteenkool in Suid-AfrikaLeah van NiekerkRobbeneilandWes-KaapGrondLys van Griekse mitologiese figureOrale seksSuid-Afrikaanse randDaggaWolkSkildklierLys van Afrikaanse skrywersZack du PlessisGesonde dieetFranse RewolusieSkaapPesach🡆 More