Lampranthus Glomeratus

Lampranthus glomeratus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Kleinmond voor en het 'n voorkomsgebied van 95 km². Nege van die elf subpopulasies bekend word as uitgestorwe beskou weens indringerplante en ontwikkeling terwyl die oorblywende twee subpopulasies bedreig word deur indringerplante.

Lampranthus glomeratus
Lampranthus Glomeratus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. glomeratus
Binomiale naam
Lampranthus glomeratus
(L.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus aestivus (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus austricola (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus furvus (L.Bolus) N.E.Br.
  • Mesembryanthemum aestivum L.Bolus
  • Mesembryanthemum austricola L.Bolus
  • Mesembryanthemum furvum L.Bolus
  • Mesembryanthemum glomeratum L.
  • Mesembryanthemum inflexum Haw.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooilipslangEthiopiëHaasNiersteenAppel (sanger)Eerste WêreldoorlogGoogle TranslateMetaalElektrodeInternetDiepaartromboseBeroertePseudowetenskapTemperatuurWinterKlopjagLatyn20ste eeuBreinBewussynCalviniaCristiano RonaldoMenstruasieLys van Afrikaanse televisiereekseDie ontstaan van die dramaSuurreënBeesvleisToekoms van die AardeKnieOopbroninhoudBateMenseregtedagLeierskapStilleweSeksBruin huisslangVoornaamwoordSwangerskapApokriewe boekeRoofvoëlUnited Democratic FrontInsekBrittany Ashton HolmesNedersettingVoëlVerkoueRooipandaSlag van BloedrivierEuropaKolorektale kankerWaterkringloopTwaalf Stamme van IsraelTamboraElon MuskSeisoenAfrikaanse TaalmonumentGalblaasNoordwesVoedselkettingSekondêre sektor van die ekonomieEmfiseemSpysverteringstelselNic de JagerMeervoudBTWWêreldboekedagGroot TrekSkarlakenkoorsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKongo-krisisBruin menseGrootste rampe in Suid-Afrika2001Anrich HerbstGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMiddeloorontstekingDroogteBosbokOutisme🡆 More