Kubieke Meter Per Mol: Eenheid van molêre volume

Kubieke meter per mol het die simbool m 3 m o l }}} of m 3 / m o l /mol} en is die eenheid van molêre volume in die SI-stelsel.

Dit word nogtans min gebruik omdat dit 'n baie groot eenheid is. Byvoorbeeld die molêre volume van die element kalium is, uitgeduk in hierdie eenheid, 45,94x 10−6 oftewel . In die chemiese laboratorium word dit dikwels liever as of uitgedruk ten spyte van die feit dat liters nie regtig tot die SI-stelsel behoort nie. Liter is mos dm3 en desimeters is nie meer deel van die SI-stelsel nie. Hierdie stelsel erken net eenhede soos km, m, mm, μm, nm, pm ens. wat met 'n faktor duisend van mekaar verskil.

Verwysings

Tags:

Molêre volumeSI-stelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SitrusBiljoenNazi-DuitslandTuberkuloseMuishondAalwynSlag van BloedrivierSterMynie GrovéWebblaaierVoorsetselSwartkwasmuishond2024 Formule Een-seisoenAfvalbestuurSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGroot GatBotswanaDepressie (gemoedstoestand)Lys van myne in Suid-AfrikaJennifer ZamudioPatriotic AllianceApokriewe boekeZuid-Afrikaansche RepubliekOppervlakteAKalsiumBeroerteLiewe HeksieDulcie van den BerghDuitsPolitieke partyErtjieLiefdeMiddelmisbruikLeonardo da VinciIhramWhatsAppFisioterapieKlereDysselsdorpChemiese verbindingKameelperdRob HersovWortelZack du PlessisTuisbladJesus van NasaretTarentaleVoorvoegselPampoentjiesKimberleyVeelrassige pornografieBloedvergiftigingAkkedisEllipstekenVloeistofVlinderLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPrimêre sektor van die ekonomieAfrikaanse WikipediaTydBinnelandersKrimpvarkieNkosi Sikelel' iAfrikaSjibboletVergelykings (taalkunde)OostenrykSeksposisieWikibooksDermpoliepApostoliese GeloofsbelydenisInfeksieOnomatopee🡆 More