Konkordaat

'n Konkordaat is 'n bilaterale ooreenkoms tussen 'n soewereine staat en die sogenaamde Heilige Stoel.

Die Heilige Stoel is die sentrale bestuur van die Rooms-Katolieke Kerk, nl. die pous en die Roomse Kurie (die pous se bestuursapparaat). Verskeie lande het konkordate met die Heilige Stoel in plek, onder andere: Frankryk, Italië, Spanje, Pole en Oostenryk.

Konkordaat
Ondertekening van die Konkordaat met Serwië (1914)

'n Konkordaat verleen tipies erkenning en voorregte aan die Rooms-Katolieke Kerk in 'n spesifieke land met betrekking tot sekulêre aangeleenthede wat 'n impak op die kerk se belange het. Onder andere oor belastings en die reg van 'n staat om die keuse van biskoppe binne sy gebied te beïnvloed.

Van die belangrike konkordate was:

  • die Konkordaat van Worms (1122)
  • die Konkordaat van Wene (1448) tussen pous Nicolaas V en die Duitse koning Frederik III van Habsburg
  • die Konkordaat van 15 Julie 1801
  • die Lateraanse Verdrag (1929)
  • die Konkordaat van Rome (1933)
  • die Konkordaat van 1953 met Francisco Franco in Spanje wat katolisisme tot staatsgodsdiens verhef

Tags:

FrankrykItaliëOostenrykPolePousRooms-Katolieke KerkSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GasPastoorLiewe HeksieKasteel die Goeie HoopEllipstekenToerismeKaapse VlakteIslamNarsismeGroot-VisrivierWikipediaJagluiperdStereotipeAntieke EgipteN.P. van Wyk LouwDoziKoolstofOopbroninhoudVerlede tydVrugbaarheidGeldAbstraksie (rekenaarwetenskap)WhatsAppKolonisasieHeuningbySelfstandige naamwoordC.J. LangenhovenJodePlae van EgipteWillie JoubertLetterkundeNoord-KaapAngolaVierde Industriële RevolusieVoedingRekenaarNederlandAfro-AmerikanersKommunikasieDelft, KaapstadEreksieDiarreeIronieGoogle MapsHondBreinvliesontstekingIngrid JonkerKoos du PlessisJan van TonderBosluisbytkoorsDwelmmiddelGrondwetBruin huisslangVoortrekkermonumentNetbalIsraelKongo-krisisVerkragtingStruktuur van die AardeHoofstadHorlosieKoeffisiënt en magswortelKopieregVoornaamwoordTrigeminale neuralgieSwaziTydCorioliskragElektroniese of digitale mediaOligopolieKlavierLeonardo da VinciKolitisWolkAngina pectorisInternasionale Historiese Genootskap Robbeneiland🡆 More