Kimmeriërs

Die Kimmeriërs (Grieks: Κιμμέριοι, Kimmerioi) was ’n antieke Indo-Europese volk wat reeds in 1300 v.C.

Hulle is in die 8ste eeu v.C. deur die Skitiërs suidwaarts na Anatolië verdryf. Taalkundig word hulle gewoonlik beskou as Irans, of moontlik Thracies met ’n Iranse heersersklas.

Ná hul uittog uit die Ponties-Kaspiese Steppe het die Kimmeriërs moontlik in 714 v.C. Urartu aangeval, maar in 705 v.C., nadat hulle deur Sargon II uit die Nieu-Assiriese Ryk verdryf is, het hulle na Anatolië opgeruk en Frigië in 696–695 v.C. verower. In 652 v.C., nadat hulle die Lidiese hoofstad, Sardis, ingeval het, het hulle die hoogtepunt van hul mag bereik.

Kort ná 619 v.C. het die Lidiërs hulle verslaan. Hulle word nie weer in historiese bronne genoem nie, maar het waarskynlik na Kappadosië uitgewyk.

Verwysings

Tags:

1300 v.C.8ste eeu v.C.AnatoliëGrieksIndo-Europese taleIrannese taleKaukasusSee van AzofSkitiërsThracië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lien se lankstaanskoenePersentasieTrekarbeidSlotmasjienKontinentHomofoonKalahariLSuid-AfrikaVergelykings (taalkunde)InternetKoue OorlogOranjerivierTweede VryheidsoorlogAngina pectorisVolhoubare ontwikkelingDoopSeksueel oordraagbare infeksieNederduitsch Hervormde KerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPerdGregoriaanse kalenderPseudowetenskapByCovid-19-pandemieAngolaSpinnekopSuid-Afrikaanse InkomstediensApostoliese GeloofsbelydenisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTrigeminale neuralgieFotosinteseVanAnrich HerbstEkonomiese sektorVideoKoringOntwikkelende landNetbalKinderregteIndonesiëTuberkuloseDoelwitSteenkoolCleopatra VIIMaroela MediaKoorsDolfynSuurstofPrimêre sektor van die ekonomieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWerkwoordAardeSkooluniformBerlynse MuurOplossing (chemie)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018KoolhidraatBergVleilandLys van politieke partye in Suid-AfrikaJesus van NasaretBTWEmfiseemRob HersovMorfologie (taalkunde)Eerste WêreldoorlogByvoeglike naamwoordYsterNarkoseWoordKaapse VlakteBreyten BreytenbachSamestellende afleidingOntwikkelde landRuan Pienaar🡆 More