Urartu: Historiese staat

Urartu (Armeens: Ուրարտու en Akkadies: māt Urarṭu, wat ooreenstem met die Bybelse koninkryk Ararat) was ’n koninkryk in die Ystertydperk wat om die Vanmeer in Armenië gesentreer was.

Streng gesproke is "Urartu" die Assiriese term vir ’n geografiese streek, terwyl "koninkryk Urartu" in moderne historiografie gebruik word vir die Urartiessprekende Ystertydperk-staat wat in dié streek ontstaan het.

Geskiedenis

Die taal Urarties kom in inskripsies voor. Hoewel daar geen tekens is dat ander tale in die koninkryk gepraat is nie, bestaan taalkundige bewyse dat Proto-Armeens vroeg in kontak met Urarties gekom het.

Die mening dat ’n onderskeid tussen die streek en die koninkryk gemaak moet word, is reeds deur König (1955) gehandhaaf. Die streek stem ooreen met die bergagtige plato tussen Klein-Asië, Mesopotamië, die Iranse Plato en die Kaukasus. Die koninkryk het in die middel 9de eeu v.C. ontstaan, maar is in die vroeë 6de eeu v.C. deur die Mede verower. Die erfgename van Urartu is die Armeniërs en hul daaropvolgende koninkryke.

Verwysings

Tags:

AkkadiesArmeensArmeniëBybelYstertydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkMasturbasieDonkieHemelBesemAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBreingewasRooikatKameelperdKoue OorlogAntoniemKoos du PlessisGroepsdrukHannes van WykFamilie (verwantskap)EkostelselKaliumKanadaGedigChemiese elementVeeartsAborsie in Suid-AfrikaVraag en aanbodGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWeeluisIndiëSitrusBestaansboerderyOopbroninhoudRumatoïede artritisKinderregteJan-Willem BreureGemeenskapsorganisasieLys van Afrikaanse digtersBernice WestProstaatkankerMuishondEngelsNederduitsch Hervormde KerkFinale OplossingMiltWebwerfKlem-in-die-kaakOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSkaapSelfieRob HersovLabia (geslagsdele)LieweheersbesieMetaalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaResensieMonopolyLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VoornaamwoordDistillasieAkwariumMiddelmisbruikNoord-KaapWaterkringloopBeeldspraakKeramiekKriekDieregeluideSwart nasionalismeKangogrotteGetalChemiese verbindingPornhubKasterolieWerkersdagVryheidsdagGroot GatVierkantswortelKorrupsieEkonomie van Suid-AfrikaLimpopo (rivier)🡆 More