Lidië

Lidië (Assiries: Luddu; Grieks: Λυδία, Turks: Lidya) was ’n Ystertydperk-koninkryk in die westelike Klein-Asië wat oos van antieke Ionië in die hedendaagse Wes-Turkye geleë was.

Die bewoners het ’n Anatoliese taal bekend as Lidies gepraat.

Lidië
Λυδία
1200 v.C. – 546 v.C.
Ligging of Lidië
Ligging of Lidië
Kaart van die Lidiese Ryk in sy finale tydperk van soewereiniteit onder Croesus (rooi lyne = uitbreiding in 7de eeu v.C.)
Hoofstad Sardis
Taal/Tale Lidies
Regering Monargie
Koning Gyges
Croesus
Geskiedenis
 - Gevestig 1200 v.C.
 - Ontbind 546 v.C.
Lidië
Die ligging van Lidië in Anatolië.
Lidië
Lidië omstreeks 50 n.C.

Op sy hoogtepunt het die Koninkryk Lidië oor die hele Wes-Anatolië gestrek. In Persië was Lidië ’n satrapie met Sardis as hoofstad. Tabalus, wat deur Kores die Grote aangestel is, was die eerste satraap. Lidië was later die naam van ’n Romeinse provinsie.

Muntstukke het glo omstreeks die 7de eeu v.C. in Lidië ontstaan.

Verwysings

Eksterne skakels

30°O / 40°N 30°O / 40; 30

Tags:

Anatoliese taleGrieksIoniëKlein-AsiëTurksTurkyeYstertydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Reg tot ‘n gesonde omgewingTafelbergSublimasieHerfsLeeudoringstad-spoorwegrampGeelsugKnieAfkortingLuiperdVerkleurmannetjieSkildklierBernice WestOligopolieVerkragtingE-posKunsmatige algemene intelligensieVervoerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWinterOnderwerp (taalkunde)StadRooibokAfrikaanse woordelys en spelreëlsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LongontstekingWitbloedsel1990AfrikaansYsterMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteKitaarGroot GatFeminismeGezina, PretoriaEerste WêreldoorlogAsemhalingBlaarMIVMynbouSkaakEnsiklopedieTweede VryheidsoorlogWoordTegnologieSkuinsstreepMorfologie (taalkunde)Nazi-DuitslandSelfmoordMassaJacques LootsMonopoliePriemfaktorDeelwoordRepubliek die KongoAfrikaanse TaalmonumentTydsoneVrouVryheidsdagSelfoonSmaakRacheltjie de BeerMasturbasieBreinKaapstadGordelroosSportGemeenskapsorganisasieAnilingusOranjerivierSonpaneelEuropaJohannesburgKlein-KarooMediese diagnoseJode in Suid-Afrika🡆 More