titels Met Spelfoute

Hierde kategorie is bedoel vir navorsingsdoeleindes.

Dit bevat artikels waarvan die titels spelfoute is. Dit kan miskien nuttig wees omdat hierdie gebruik kan word saam met "Wat skakel hierheen" om spelfoute in verwysende artikels op te spoor. Miskien sou mense wat die Afrikaanse Wikipedia se databasis wil gebruik vir taalnavorsing hierdie nuttig vind sodat hierdie artikels maklik verwyder kan word, en so die kwaliteit van titels kan verhoog. Al hierdie artikels behoort aansture te wees na die ooreenstemmede artikel met die korrekte spelling.

Artikels in hierdie kategorie behoort omtrent as volg te lyk: (Ons gebruik die spelfout "Suid Afrika" as spelfout)

#REDIRECT [[Suid-Afrika]] [[Kategorie:Titels met spelfoute]] 

Gebruik liefs so min as moonlik ekstra spasies, sodat die artikels so vinnig as moontlik deur die bedieners gelees kan word.

Sien ook

Tags:

Wikipedia:Aanstuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldArmeniëBeëdigde verklaringKrugerwildtuinPolisieWaterDubbelpuntDaggaSuikersiekteTsongaViëtnamAgtervoegselSharpeville-slagtingNelson MandelaBTWSuid-AfrikaVryheidsdagKoekie (rekenaarwetenskap)BloeddrukKoolstofdioksiedKunselementeMonopolieSamestellende afleidingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AtoomKlein vyf diereVoorvoegselKersfeesSosiale mediaAfleiding (taalkunde)RassismeOligopolieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVarkNarsistiese persoonlikheidsteuringMisdaadromanStaalKlimaatsverandering in AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneAspoestertjieJapanVraag en aanbodSokkerHondsdolheidMieliestronkDroogteVerenigde NasiesTsoenamiAvbobIngrid JonkerKweekhuisgasHeidelberg, GautengLiesbreukChemiese verbindingErektiele disfunksieBeesFrederik Willem de KlerkHage GeingobSelfstandige naamwoordGoudSimmetrieMoskouTradisionele literatuurNierversakingGriepUitwerking van klimaatsveranderingNederlandSuurstofGemeenskapGodsdiensNiemetaalOsoonuitputtingMangelontstekingReddingskakeArmoedeverligtingPadda🡆 More