Kamoeflering In Lugvaart

Vliegtuigkamoeflering is die gebruik van kamoeflering op militêre vliegtuie om hulle moeiliker te maak om raak te sien, hetsy op die grond of in die lug.

Gegewe die moontlike agtergronde en beligtingskondisies, sal geen enkele skema in elke situasie suksesvol werk nie. 'n Algemene benadering is 'n vorm van teenskaduwees, die vliegtuig word geverf in 'n ontwrigtende patroon van grondkleure soos groen en bruin bo, en lugkleure onder. Vir vinniger en hoër vlieënde vliegtuie, is lugkleure soms rondom gebruik, terwyl helikopters en vastevlerkvliegtuie wat naby aan die grond opereer, dikwels geheel en al in grondkamoeflering geverf word. Vliegtuie wat in die nag vlieg is dikwels swart geverf, maar dit het hulle donkerder laat voorkom as die naglug, dus moes aanpassings gemaak word.

Kamoeflering In Lugvaart
'n Sea King helikopter in sneeukamoeflering
Kamoeflering In Lugvaart
Ontwrigtend-gekamoefleerde A-7D Corsairs op 'n ontwrigtend-geverfde betonoppervlak in Thailand, 1972.
Kamoeflering In Lugvaart
'n Supermarine Spitfire in die RAF se "sand en spinasie" ontwrigtende boonste kamoeflering, 1941
Kamoeflering In Lugvaart
'n Gerestoureerde Japannese A6M Zero in vroeë grys-groen kamoeflering

Tydens en na Tweede Wêreldoorlog is die Yehudi ligte-projek ontwikkel as teenverligting, m.a.w. kamoeflering deur die gebruik van liglampe om die helderheid van 'n vliegtuig aan te pas by die helderheid van die naglug. Dit is laat vaar sedert verbeterings in radartegnologie, wat geblyk het om sigbare lig-kamoeflering oorbodig te maak. Verrassingstegnologie, soos gebruik by die Lockheed F-117 Nighthawk, het ten doel om 'n vliegtuig se radardeursnee en infrarooispoor te verminder.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Helikopter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaKolonoskopieVincent van GoghWerkersdagWillie JoubertHipoteseVergelykings (taalkunde)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKookpuntNatuurbewaringBrandbergLys van musiekinstrumenteDiepaartromboseMusiekWaterpokkiesSuikersiekteHoenderHoofpynAborsieAfrikaanse TaalmonumentWiskundige terminologieStedelike hitte-eilandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tolla van der MerweGoogleBrittany Ashton HolmesLewerOntwerpDelft, KaapstadOnderwysAppendiksOrale seksJeugdagSkilpadNommertekenPseudowetenskapMenstruasieKoppeltekenKarakteriseringRassismeGalileo GalileiNasionaal-SosialismeLeestekenCristiano RonaldoKarretjiemenseCovid-19-pandemieNedersettingSkoolMieliestronkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVennootskapGrondwet van Suid-AfrikaSwart nasionalismeMartin Luther King jr.PoesVrystaatNatuurlike hulpbronAppel (sanger)Persoon (taalkunde)Slag van BloedrivierBTWBronsSowjetunieHannes van WykMynbouWapen van Suid-AfrikaWapen van NamibiëByvoeglike naamwoordAngssteuringLien se lankstaanskoeneGriepBalletIndustriële RevolusieSonnestelselIntensiewe vormKalsium🡆 More