John Komlos

John Komlos (gebore 28 Desember 1944) is 'n Amerikaanse ekonomiese historikus van Hongaarse afkoms en agtien jaar voormalige houer van die leerstoel vir ekonomiese geskiedenis aan die universiteit van München.

In die 1980's was Komlos instrumenteel in die ontstaan van antropometriese geskiedenis, die studie van die effek van ekonomiese ontwikkeling op menslike biologiese uitkomste soos fisiese gestalte.

Loopbaan

Komlos het 'n PhD in die geskiedenis (1978) en 'n tweede PhD in ekonomie (1990) aan die universiteit van Chicago behaal, waar hy deur die ekonomiese historikus Robert Fogel beïnvloed is om die ekonomiese geskiedenis van menslike liggaamlike gestalte te ondersoek. Komlos noem hierdie nuwe vakgebied 'antropometriese geskiedenis' in 1989. Hy was 'n mede-student aan die Carolina Population Centre van die Universiteit van Noord-Carolina in Chapel Hill van 1984 tot 1986. Komlos het ook klas gegee aan instellings soos Harvard-universiteit, Duke-universiteit, universiteit van Noord-Carolina by Chapel Hill, universiteit van Wene, en die Weense universiteit vir ekonomie. Hy was agtien jaar lank professor in ekonomie en ekonomiese geskiedenis aan die universiteit van München voor sy aftrede. Hy is ook die hoofredakteur van Economics and Human Biology in 2003. Komlos is in 2013 verkies tot 'n genoot van die Cliometric Society. Komlos blog ook vir PBS oor huidige ekonomiese aangeleenthede en het onlangs 'n ekonomie handboek geskryf.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

John Komlos LoopbaanJohn Komlos Sien ookJohn Komlos VerwysingsJohn Komlos Eksterne skakelsJohn Komlos194428 DesemberAmerikaanseGeskiedenisHistorikusHongare

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorstromingLeeuKlinkerNatriumNatuurlike hulpbronEskomDikdermSwangerskapGautengOseaanbesoedelingVlag van Suid-AfrikaBrongitisGiuseppe GuarneriKasteel die Goeie HoopRooibokLys van elemente volgens simboolMetaalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVenusSimmetrieVoornaamwoordSlangHeupvervangingMagneetHoofpynNederlandsToekoms van die AardeBritse RykIntensiewe vormSteenkoolPersentasieMisdaadHulpwerkwoordFamilie (verwantskap)EmfiseemCristiano RonaldoLitiumVrystaatKewerChristeneNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGodsdiensVlinderNazi-DuitslandVaginaMpumalangaOman AirNaaldekokerHipertensieVanLys van Afrika-landeWaterkringloopPuberteitMenslike skeletAspoestertjieXHTMLLys van nedersettings in Suid-AfrikaEdel Agtvoudige PadBloemfonteinFiksieMilaanBurgerregteLeonardo da VinciKasterolieSlag van Cuito CuanavaleAnneli van RooyenMisdaadromanChemiese elementKlein-KarooWaterSewe doodsondesLatynBreinvliesontstekingDemi Lee MooreBysteekKatLys van Griekse mitologiese figure🡆 More