Ivo Michiels

Henri Paul René Ceuppens (8 Januarie 1923 – 7 Oktober 2012) was 'n Vlaamse skrywer.

Hy het onder die skuilnaam Ivo Michiels geskryf.

Ivo Michiels
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Henri Ceuppens
Geboorte (1923-01-08)8 Januarie 1923
Mortsel, België
Sterfte 7 Oktober 2012 (op 89)
Le Barroux, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van België België
Eerbewyse Arkprijs van het Vrije Woord (1958)
Bekende werke Seagulls Die in the Harbour

Biografie

Michiels is in Mortsel gebore. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is hy as verpleegster in 'n hospitaal in Lübeck in Duitsland werksaam. Hy het 'n ruk as laboratoriumassistent gewerk en van 1948 tot 1957 as joernalis by Het Handelsblad. In 1965 is hy met Christiane Faes getroud. Van 1957 tot 1978 werk hy by die uitgewer Ontwikkeling.

Van 1959 tot 1983 was hy redakteur en redaksionele sekretaris van die Nieuw Vlaams Tijdschrift. Van 1966 tot 1978 doseer hy ook aan die Hoger Rijksinstituut voor Toneel- en Cultuurspreiding in Brussel. In 1979 vestig hy hom as voltydse skrywer in die Vaucluse (Frankryk). Hy is op 89-jarige ouderdom in Le Barroux oorlede.

Lys van werke

  • Begrensde verten (1946, poësie)
  • Daar tegenover (1947, poësie)
  • Zo, ga dan (1947, novelle)
  • Het vonnis (1949, roman)
  • Kruistocht der jongelingen (1951, roman)
  • Spaans capriccio (1952, kort storie)
  • De ogenbank (1953, roman)
  • De meeuwen sterven in de haven (1955, roman, filmscenario), in 'n gelyknamige film verwerk in 1956
  • Het afscheid (1957, roman)
  • Journal brut, Ikjes sprokkelen (1958, roman)
  • Albisola Mare, Savona (1959, roman)
  • Dertien Vlamingen (1961, bloemlesing)
  • Het boek Alfa (1963, roman)
  • Frans Dille (1963, essay)
  • Antwerpen, stad aan de stroom (tekst by fotoalbum van F. Tas) (1965)
  • Verhalen uit Journal brut (1966)
  • Het afscheid (1966, filmscenario)
  • Orchis militaris (1968, roman)
  • Exit (1971, roman)
  • Jef Verheyen, 40 (1972, bibliofiele uitgawe)
  • Alechinsky (1973, essay)
  • Samuel, o Samuel (1973, hoorspel)
  • Dieric Bouts (1975, filmscenario )
  • Een tuin tussen hond en wolf (1977, roman, filmscenario)
  • Itinerarium (1979, essay)
  • Dixi(t) (1979, roman)
  • Luister hoe dit beeld hoe die lijn hoe die kleur hoe dit vlak luister (1979, essays)
  • Een letterwerker aan het woord (1980)
  • De vrouwen van de aarstengel (1983, roman)
  • De toverberg in Sank Seb (1984, uit "De vrouwen van de aartsengel", in "Vlaamse verhalen na 1965")
  • Het boek der nauwe relaties (1985)
  • Vlaanderen, ook 'n land (1987)
  • Prima materia (1989)
  • Ondergrond bovengronds (1991)
  • Schildwacht schuldwacht (1993)
  • Daar komen schervan van (1995)
  • Sissi (1997)
  • De verrukking (1999, roman)
  • De mirakelen, Elizabeth, de mirakelen (? )

Toekennings

  • 1958 - Arkprijs van het Vrije Woord vir Het afscheid .
  • 1977 - Prijs van de Vlaamse Gemeenschap voor Proza — toe genoem die Driejaarlijkse Staatsprijs voor verhalend proza — vir Een tuin tussen hond en wolf
  • 1990 - Emile Bernheim-prys vir sy werke
  • 1993 - Prijs van de Vlaamse Gemeenschap
  • 2012 - Amerika-toekenning van The Contemporary Arts Educational Project "vir sy lewenslange bydrae tot internasionale skryfwerk". Vorige wenners van hierdie 'alternatiewe Nobelprys vir letterkunde' was onder andere Harold Pinter (1995), Peter Handke (2002), José Saramago (2004) en Javier Marías (2010)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ivo Michiels BiografieIvo Michiels Lys van werkeIvo Michiels ToekenningsIvo Michiels Sien ookIvo Michiels VerwysingsIvo Michiels Eksterne skakelsIvo Michiels192320127 Oktober8 JanuarieSkrywerVlaminge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitChirurgieBloemhofdamLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLuiperdAardbewingKunsApostoliese GeloofsbelydenisMusieksimbolePous Innocentius IIPankreasBrjansk-oblastGoeie VrydagJohanna van der MerweMadison IvyTotalitarismeProstaatkankerEnsiemZuurbekomSeksWaldemar SchultzWorldCatCarles PuigdemontRoekelose DadeAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeskiedenis van AfrikaansBelarusDemi Lee MooreDierewelsynVingerseksHeidelberg, GautengVolkekundeKinkhoesKommunistiese Party van die SowjetunieGeelslangWerkloosheidAspergersindroomAfrikaanse taalleerzee7qSluipmoordVSA dollarLiesbreukInsolasieGetalLord’sBreinKoorsblaarFriedrich SchleiermacherSendelingposisieKruisigingPenisverlengingNiersteen8 AprilGoudGeloftedagVerenigde State van AmerikaAlexander StrachanFacebookLys van Griekse mitologiese figure2018 Australiese Grand PrixMagda van BiljonDiepaartromboseAnale kankerGeskiedenis (vakgebied)HoofpynAppiese WegNarkoseGlenys LynneSannie Uys (skrywer)TuisbladDigvormTsjeggo-SlowakyeOopbroninhoud2023 Gaboenese staatsgreepPous Martinus V🡆 More