Ismaïl Omar Guelleh

Ismaïl Omar Guelleh (Somalies: Ismaaciil Cumar Geelle; Arabies: إسماعيل عمر جليه‎) (gebore 27 November 1947) is die huidige president van Djiboeti, sedert 1999 in sy amp.

Daar word gereeld in die streek na sy voorletters verwys, IOG.

Ismaïl Omar Guelleh
Ismaïl Omar Guelleh

Guelleh is in 1999 vir die eerste keer tot president verkies as die uitgesoekte opvolger van sy oom, Hassan Gouled Aptidon, wat sedert onafhanklikheid in 1977 regeer het oor Djiboeti.

Guelleh is herkies in 2005, 2011 en weer in 2016; die verkiesing van 2011 is grootliks deur die opposisie geboikot te midde van klagtes oor wydverspreide onreëlmatighede. Guelleh is gekenmerk as 'n diktator, en sy heerskappy is deur sommige menseregte-groepe gekritiseer.

Hy is op 25 Januarie 2019 bekroon met die Padma Vibhushan, Indië se tweede hoogste burgerlike toekenning vir sy rol in die veilige ontruiming van Indiese burgers uit Jemen.

Eksterne skakels

Tags:

194727 NovemberArabiesDjiboetiSomalies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykWynand du ToitGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBrendan PeyperVerenigde StateBahamasSpinnekopNierMiddelmisbruikDesiré GardnerEmmy ClarkeDuitse Demokratiese RepubliekKoringKankerKhanyi MbauWikipediaSuiwelprodukSeekoeiAkupunktuurBreinvliesontstekingTrigeminale neuralgieChirurgieISBNAstanaSluipmoordPous Leo XBorsjtGeografiese koördinatestelselAfrikaanse taalleerBloublasieJavaScriptRoekelose DadeThe GuardianArbitrasieJodeKrimpvarkieKoekie (rekenaarwetenskap)BolsjewisAreolaGoddelike KomediePornografiese subgenresHipertensieLandbouAzerbeidjanDonkieJan BlohmPous Alexander VIIPiet ByleveldGeskiedenis (vakgebied)AngssteuringRuslandSteve BikoBelarusAnimismePousSuid-Afrikaanse randLys van Afrikaanse televisiereeksePous Nicolaas IVLys van Suid-Afrikaanse skrywersAmptelike taalPous Stefanus IIIAnilingusHemelvaartSpesieLiesbreukWhatsAppSowjetunieBruin huisslangLys van visseArmeniëPalmagtigeBosnië-HerzegowinaGroot TrekPesachTheuns JordaanBrahmaputra🡆 More