Ingrid Jonkerprys

Die Ingrid Jonkerprys is 'n literêre toekenning vir die beste debuutbundel in Afrikaans of Engelse poësie.

Dit prys is ingestel ter ere van Ingrid Jonker na haar dood in 1965.

Ingrid Jonkerprys
Ingrid Jonker in 1956.

Die prysgeld is R1 000 en 'n medalje. Dit word alternatiewelik aan 'n Afrikaanse of Engelse digter toegeken wat sy eerste digbundel gedurende die laaste twee jaar gepubliseer het.

Lys van wenners

Jaar Wenner Werk
2023 Dominique Botha Donkerberg
2022 Jacques Coetzee An Illuminated Darkness
2021 Ryan Pedro Pienk ceramic-hondjies
2020 Saaleha Idrees Bamjee Zikr
2019 Pieter Odendaal Asof geen berge ooit hier gewoon het nie
2018 Sindiswa Busuku-Mathese Loud and yellow laughter
2017 Hilda Smits Die bome reusagtig soos ons was
2016 Thabo Jijana Failing Maths and my other crimes
2015 Nathan Trantraal Chokers en survivors
2014 Karin Schimke Bare & Breaking
2013 Hennie Nortjé In die skadu van soveel bome
2012 Beverly Rycroft Missing
2011 Melt Myburgh Oewerbestaan
2010 Tania van Schalkwyk Hyphen
2009 Loftus Marais Staan in die algemeen nader aan vensters
2008 Megan Hall Fourth child
2007 Danie Marais In die buitenste ruimte
2006 Rustum Kozain This carting life
2005 Ilse van Staden Watervlerk
2004 Finuala Dowling I, flying
2003 Martjie Bosman Landelik
2002 Kobus Moolman Time like stone
2001 Zandra Bezuidenhout Dansmusieke
2000 Brian Walters Tracks
1999 Trienke Laurie Skietspoel
1998 Dan Wylie The road out
1997 Charl-Pierre Naudé Die nomadiese oomblik
1996 Steve Shapiro In a borrowed tent
1995 Gert Vlok Nel Om te lewe is onnatuurlik
1995 Ken Barris An advertisement for air
1994 Geen toekenning
1993 P.J. Bosman Ryp geel kring
1992 Heather Robertson Under the sun
1991 Henning Pieterse Alruin
1990 John Eppel Spoils of war
1989 Rosa Smit Krone van die narsing
1988 Graham Walker The complete Libby Destrudo songbook
1987 Donald Riekert Heuning uit die swarthaak
1986 Geen toekenning
1985 Geen toekenning
1984 Johann Lodewyk Marais Die somer is 'n dag oud
1983 Jeremy Cronin Inside and out
1982 Johann de Lange Akwarelle van die dors
1981 T.T. Cloete Angelliera
1980 Geen toekenning
1979 Mike Nicol Among the souvenirs
1978 Marlene van Niekerk Sprokkelster
1977 Colin Style Baobab Street
1976 Jaap Steyn Die grammatika van liefhê
1975 Mark Swift Treading water
1974 Leon Strydom Geleentheidsverse
1973 Mongane Wally Serote Yakhal I 'nkomo
1972 Lina Spies Digby Vergenoeg
1971 Geen toekenning
1970 Sheila Cussons Plektrum
1969 Sinclair Simon Maurice Beiles Ashes of experience
1968 M.M. Walters Apocrypha/Cabala
1967 Sydney Clouts One life
1966 D.P.M. Botes Wat is 'n gewone man?
1965 Ruth Miller Floating island

Verwysings

Tags:

AfrikaansEngelsIngrid Jonker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ZazakiAtheneOutismePubiese hareRolprentGeografiese koördinatestelselRugbyHondsdolheidThabo MbekiWelkomWladimir WisotskiSlag van BloedrivierIndianeSalomoThys die BosveldklongWorsie VisserSorina ErasmusBysteekMuskeljaatkatInterlingueHazopPuberteitEtihad AirwaysDemi Lee MooreNigerStefans GrovéWoestynRugbywêreldbeker 2003KameeldoringNorwichNagapieNAVOAntoniemKrimpvarkieGlenys LynneDonkieLys van Afrikaanse rolprenteIndiëGalblaasBisantynse RykNierversakingAAndré P. BrinkWes-GhatsLeeuTaalwetenskappeMarie PentzBreinBosnië-HerzegowinaSerebrospinale vogMiljardWhitey BassonSkisofrenieKanadese nasionale krieketspanViëtnamKoos BekkerAfrikaGewone janfrederikSteenkoolInternetUtahKadmiumLeah van NiekerkDuitsersGoogle TranslateKoronavirussiekte-2019BangladesjMuishondHermie HendriksGerrie PretoriusLys van Suid-Afrikaanse musikanteElandréFrankrykHoofpynErica BoyerVerenigde Nasies🡆 More