Digter Megan Hall

Megan Hall is 'n Suid-Afrikaanse digteres.

Sy is in Kaapstad gebore waar sy ook tans woon. Sy het van 2003 tot 2018 by Oxford University Press Southern Africa gewerk, meestal op literatuur in Engels en woordeboeke, in Engels, Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en ander Afrika-tale.

Haar eerste digbundel, Fourth Child (Modjaji Boeke, 2007) het die Ingrid Jonkerprys van 2008 gewen.

Verwysings

Tags:

AfrikaansEngelsKaapstadSuid-AfrikaXhosaZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VloeistofLugbesoedelingWiki CommonsAssonansieBelvidere Holy Trinity-kerkKlavierAborsie in Suid-AfrikaAlkoholismeKongo-krisisMonopolieTussenwerpselRegardt van den BerghLys van musiekinstrumenteGrondbesoedelingPomeloBevolkingPlantSeksuele opwekkingFinansiële staatOnderhandelinge om apartheid te beëindigHoutSeksuele penetrasieArmoedeverligting7de LaanWayde van NiekerkSiya KolisiBernice WestLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTobie CronjéGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMantisEpilepsieMaselsWebblaaierNasionalismeHartversakingMiddelmisbruikKrokodilEekhoringKewerVerenigde State van AmerikaKorrupsieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSonsteekHoofpynTrappe van vergelykingSebraNaaldekokerHemelBesemDiskriminasieRuslandAkroniemStilleweWhatsAppSlawernyDigvormProstaatkankerRicus NelBysteekRugby, WarwickshireRenosterMaagsweerVerstedelikingPoësiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieAJan van RiebeeckJoseph LynchWaar ruwe rotseErdwurmOrkney Snork NieVolstruisMolekuulLandbouVulkanisme🡆 More